Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Klaserie Privaat Wildreservaat besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Klaserie Privaat Wildreservaat.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Klaserie Privaat Wildreservaat akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Klaserie Private Game Reserve Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Klaserie Privaat Wildreservaat Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 50 km vanaf Klaserie Privaat Wildreservaat

Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Kruger tot Canyons, Mpumalanga

Struwig Eco Reserve, waar Afrika steeds wild is, bied 'n sakpas-wegbreek in die eksklusiewe Groot 5-area in die Bosveld langs die Krugerwildtuin. Verblyf bestaan uit 7 selfsorg-chalets, 'n rugsakreisigerslosies me...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

Off Beat Bush Lodge is 'n outentieke, omgewingsvriendelike wegbreekplek. Ontsnap vir 'n paar dae uit die raserige kloue van die stad en beleef die natuur op die randjie van die Krugerwildtuin. Dié lodge skuil aan d...

Vanaf
R3 900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Phalaborwa, Limpopo

Balule Bushveld Safari Lodge is in 'n privaat natuurreservaat geleë en vorm deel van die groter Krugerwildtuin naby Phalaborwa. Let asb. daarop dat daar geen heining tussen die reservaat en die Krugerwildtuin is ni...

Vanaf
R2 490
per nag, vir 2 mense
Lodge in Phalaborwa, Limpopo

Lengau Lodge bied gerieflike verblyf in 'n klein, intieme lodge in die Grietjie Privaat Natuurreservaat in Phalaborwa. Dié reservaat is deel van die Balule Natuurreservaat in die Krugerwildtuin. Al die diere loop v...

Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 2)
Lodge in Phalaborwa, Limpopo

Leopard Rock Bush Lodge is in die Grietjie Privaat Natuurreservaat, 35 km vanaf Phalaborwa in die groter Krugerwildtuin. Die lodge is op 'n heuweltjie met 'n pragtige uitsig en bied verblyf in 2 gastekamers met lu...

Vanaf
R3 400
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Phalaborwa, Limpopo

Lions Place Lodge is 'n lodge in die Grietjie Natuurreservaat, sowat 29 km vanaf die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek geleë. Die perseel het die perfekte ligging in 'n Groot 5-wildreservaat en is naby verskeie ande...

Vanaf
R4 255
per nag, vir 2 mense
Lodge in Phalaborwa, Limpopo

Mutsami Private Bush Lodge is die tuiste van die Groot 5 en bied verblyf in 'n weggesteekte villa diep in die Afrikabos in die Groter Krugerwildtuin in Phalaborwa. Die verblyf skep 'n outentieke en persoonlike safar...

Vanaf
R3 500
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Phalaborwa, Limpopo

Antares Bush Camp and Safaris bied verblyf in 'n stil, afgeleë area in Phalaborwa. Dit is 32 km van die die naaste dorp en winkels af. Privaat vervoer word aangeraai, maar pendeldienste kan gereël word indien nodi...

25% af Aanbod!
VanafR1 550
R1 163
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hoedspruit, Limpopo

Leopard's Lair Bush Lodge is op die Hoedspruit Wildlandgoed geleë en bied 'n opwindende Bosveld-ervaring in Limpopo in die Laeveld. Die landgoed is 400 hektaar groot en die ideale bestemming vir gaste wat op soek i...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

Leadwood Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in luukse lodges met ‘n bosstyl op ‘n eksklusiewe deel van Hoedspruit Wildlandgoed. Daar is verskeie verblyf-opsies wat ‘n boskamp insluit. Bush Lodge 1 het ‘n...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Klaserie Privaat Wildreservaat akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Vallei Van Die Olifante blad indien jy na meer Vallei Van Die Olifante akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za