Amanzi Maningi

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

"Amanzi Maningi" beteken "Plek van baie water". En by Amanzi Maningi is dít inderdaad die geval. Ons het 3 damme wat propvol vis is. Amanzi Maningi is in die Heuningvoël-gebied, tussen Barberton en Malelane op die R38, geleë. Dis die perfekte wegbreekplek waar jy rus en vrede sal ervaar.

Ons roem ons daarop dat ons die beste plaasontbyt bedien en ons aandete is 'n tipiese Suid-Afrikaanse maaltyd met vars tuisgebakte brood.

As jy nie lus is om die omgewing te ondersoek nie, kan jy net by een van ons damme sit en ontspan en jou hand aan visvang waag (vang en gooi terug) of met 'n boek op die stoep sit.

Inheemse bome lok 'n wye verskeidenheid voëls, wat 'n fassinerende en ontspannende ervaring vir die geesdriftige voëlkyker verseker.

Ons het 1 B&B-kamer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Wynkelder

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Amanzi Maningi gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 160 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false