Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amanzi op die Strand

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Martie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Amanzi op die Strand
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Melanie E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie E
Gesin met tieners

Pragtige uitsig.

Heerlik ontspanne atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amanzi op die Strand se terugvoer

Baie dankie, Melanie, vir julle bespreking.

Ek is bly julle het dit geniet.

Groete,
Martie

Amanzi op die Strand
Nolufefe V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolufefe V
Gesin met tieners

Clean and perfect for family.

My family enjoyed every minute of it, it's so accommodating with Durban summer weather, shops nearby, staff so welcoming. My family said we must book again just to enjoy ourselves this time. Thanks for everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amanzi op die Strand se terugvoer

Thanks, Nolufefe, for the great Feedback.
Hope to hear from you soon
Thanks
Martie

Amanzi op die Strand
Nicolette C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette C
Gesin met klein kinders

Netjiese verblyf met genoeg spasie vir 'n gesin van 4!

Ons sal beslis weer van hierdie akkommodasie gebruik maak. Sentraal geleë, naby die strand, en baie veilig! Eienaar was die hele tyd in kontak en baie behulpsaam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amanzi op die Strand se terugvoer

Baie Dankie Nicolette

Hoop julle kom kuier gou weer by Amanzi.

Groete
Martie

Amanzi op die Strand
Koos D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig in 'n sentraal geleë, netjiese woonstel.

Woonstel is sentral geleë en baie netjies. Die woonstel het 'n mooi see-uitsig en 'n woonstel het 'n see-uitsig is altyd 'n wenner veral as die wind 'n bietjie onaangenaam raak op die strand. Jy kan nog steeds na die golwe kyk wat met reelmaat breek en net die rustigheid ervaar. Indien jy iewers wil heen ry is jy binne 10 minute by 2 groot sentrums waar jy beslis jou gunstelingwinkel sal kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Gesin met tieners

Verblyf was lekker.

Sal weer daar bly as ek Toti to gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Beach-weg 55, Amanzi, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c7532ac756cdfaf84bbd95d57049f46f46d51edd13207f26bfc03c1385994aa9a887f51fe1551f37c8a5f945732a08bd029?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 7) 5 5 1 5 55 Beach Road Amanzi 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-17:00 09:00 -30.053353811005 30.886579009787
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem