- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Vanderhovensrust-plaas, Zastron, 9950, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Amara Tomana is 'n duplekskothuis met slaapplek vir 2 tot 8 gaste. Dit is 150 km suid van Bloemfontein in Boesmanskop op die Vanderhovensrust-plaas geleë. Dit is die ideale wegbreek vir paartjies, gesinne of groepe vriende buite die stad. Amara Tomana is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en gebruik sonkrag, gasstowe en -yskaste.
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer is op die boonste verdieping en het 2 dubbelbeddens en 2 enkelbeddens. Daar is 'n badkamer op die onderste verdieping. Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis, etenstafel en sitarea in. Die kombuis is met 'n gasstoof, 'n gas-yskas en ander toebehore toegerus. Daar is sonkrag vir ligte en 'n gasgeiser is vir die stort.
Die groot boma buite is ideaal vir braai en om langs die vuur te ontspan terwyl 'n mens die sterrehemel bewonder. Aktiwiteite sluit voëlkyk en tarentale jag in, en die uitdagende 5 km-bergpad gee gaste die geleentheid om hul fiksheid te toets deur te stap, draf en fiets te ry.
Slaapplek
’n Bespreking by Amara Tomana sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Diana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Jaar gelys 9
Ligging
- Vanderhovensrust-plaas, Zastron, 9950, Vrystaat
- Gaste dink Amara Tomana het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vrystaat
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Vanderhovensrust-plaas, Zastron, 9950, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom