Amarachi Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Arno & Hildegard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Lionel W - Des 2023
Algehele gradering
Uit die kop uit.
Colleen Z - Aug 2022
Algehele gradering
Gerieflike akkommodasie.
Amarachi Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer Colleen, ons waardeer dit baie. Julle was 'n seen vir ons en julle is hartlik welkom in die toekoms. Ons sal julle ook hoog aanbeveel by mense in ander dorpe wat ons ken.
Bly veilig, Jesus is met ons tot die einde toe.
Groete
Arno & Hildegard
Amarachi Guesthouse
Piet (ph) B - Mei 2022
Algehele gradering
Nie goeie ligging nie.
Amarachi Guesthouse se terugvoer
Beste Piet, baie dankie vir jou oorsig in verband met jou verblyf by Amarachi. Ons altyd bly om te weet julle het dit geniet ons strewe is net die beste vir ons gaste, julle familie is enige en ten alle tye welkom by Amarachi.
Vriendelike groete
Arno en Hildegard
Dirk V - Jan 2020
Algehele gradering
Baie rustige area met winkels naby.
Amarachi Guesthouse se terugvoer
Beste Dirk,
Baie dankie vir jou verblyf oorsig ivm Amarachi Gastehuis, en dat jy alles goed ervaar het ons deure staan altyd oop vir jou en jou familie.
Beste groete,
Arno & Hildegard
Elmarie L - Des 2019
Algehele gradering
Vriendelik en gasvry.
Amarachi Guesthouse se terugvoer
Hallo Elmarie
Baie dankie vir julle ondersteuning, ons waardeer dit opreg. Julle is altyd welkom by Amarachi Guesthouse, ons wens julle 'n voorspoedige 2020 toe.
Arno en Hildegard
Gillian S - Des 2019
Algehele gradering
Great stay,
Amarachi Guesthouse se terugvoer
Hi Gilian,
Baie dankie vir die terugvoering ons waardeer dit baie en is bly julle het dit ook geniet, ons respekteer gaste soos julle geweldig baie, julle voel bykans soos familie, julle rustigheid en netheid is aansteeklik, en julle is altyd welkom by Amarachi. geseend in die Here in 2020.
Groete,
Arno & Hildegard
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Helena Neeltje F - Mei 2019
Algehele gradering
Value for money accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Waarde vir geld.
Goed gemeubileerd en toegerus. Vriendelike gashere.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Amarachi Guesthouse se terugvoer
Hallo Helena, Baie dankie vir die positiewe terugvoer ons waardeer dit baie, julle is vir ons baie belangrik en ons sal altyd daardie ekstra myl loop om die geriewe hier nog beter te maak, en julle is op ons gewaardeerde gaste lys wat onder andere 'n afslag verdien met toekomstige besprekings van julle of familie en vriende behels.
Amarachi groete uit die Namib
Arno en Hildegard
Alta P - Apr 2019
Algehele gradering
Netjiese aanbeveelbare akkommodasie.
Amarachi Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Alta,
Ons vertrou julle het verder veilig gereis met baie mooi herrinneringe.
Baie dankie ook vir die positiewe terugvoer ons waardeer dit baie, Gaste soos julle is vir ons baie belangrik en ons sal altyd daardie ekstra myl loop om die geriewe hier nog beter te maak, en julle is ook op ons gewaardeerde gaste lys wat onder andere 'n afslag verdien met toekomstige besprekings van julle of familie en vriende behels.
Amarachi groete uit die Namib
Arno en Hildegard
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Turmalinstraat 84, Vineta North, Hage Heights, Swakopmund, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom