LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Amasun B&B | LekkeSlaap
+53

Amasun B&B

B&B
Kamer 4
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie baie groot en ruim kamer het 'n sitkamerarea, aantrekarea en 'n vol badkamer met 'n dubbelwasbak-eenheid. Dit het 'n dubbelbed en 'n driekwartbed. Daar is ook 'n tafel en stoel waar jy kan werk, 'n platskerm-TV teen die muur, DVD-speler en 'n groot verskeidenheid DVD's. Dit front na noord en kyk op die tuin en Outenikwaberge. Dit bied ook toegang tot die sondek en dis ideaal vir 'n gesin of vriende wat saam reis.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 - 2 jaar betaal 15% van die deeltarief. Kinders tussen 3 - 12 jaar betaal R150.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Kansellasies minder as 7 dae voor die inklokdatum verloor die volle deposito.
7 - 14 dae voor die inklokdatum word 75% van die deposito gehef en 15 - 21 dae voor die inklokdatum verbeur 50%. Kansellasies 22 of meer dae voor die inklokdatum verbeur 25% van die deposito.

Kamer 5
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 3 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 3 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n privaat ingang en beskik oor 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, plus nog 'n enkelbed. Dus is dit ideaal vir 'n gesin. Die en suite-badkamer het 'n stort en bad. Daar is ook 'n tafel en stoel waar jy kan werk, 'n platskerm-TV teen die muur, DVD-speler en 'n groot verskeidenheid DVD's. Die kamer het 'n mikrogolfoond.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 - 2 jaar betaal 15% van die deeltarief. Kinders tussen 3 - 12 jaar betaal R150.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Kansellasies minder as 7 dae voor die inklokdatum verloor die volle deposito.
7 - 14 dae voor die inklokdatum word 75% van die deposito gehef en 15 - 21 dae voor die inklokdatum verbeur 50%. Kansellasies 22 of meer dae voor die inklokdatum verbeur 25% van die deposito.

Amasun entire house - self catering
Vanaf R5 500
per eenheid
Tariewe
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 - 2 jaar betaal 15% van die deeltarief. Kinders tussen 3 - 12 jaar betaal R150.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Kansellasies minder as 7 dae voor die inklokdatum verloor die volle deposito.
7 - 14 dae voor die inklokdatum word 75% van die deposito gehef en 15 - 21 dae voor die inklokdatum verbeur 50%. Kansellasies 22 of meer dae voor die inklokdatum verbeur 25% van die deposito.

Kamer 1
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

'n Selfsorg-studio wat ideaal is vir 'n paartjie of 'n enkelpersoon. Dit het 'n gemaklike ou dubbelkoperbed, 'n en suite-badkamer met stort, privaat ingang, onderdak sondek met 'n tafel en stoele en 'n draagbare braai. Daar is ook 'n tafel en stoel waar jy kan werk, 'n platskerm-TV teen die muur, DVD-speler en 'n groot verskeidenheid DVD's. Dis geskik vir gaste wat met 'n klein hond reis. Dit het 'n privaat ingang en omheinde binnehof.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 - 2 jaar betaal 15% van die deeltarief. Kinders tussen 3 - 12 jaar betaal R150.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Kansellasies minder as 7 dae voor die inklokdatum verloor die volle deposito.
7 - 14 dae voor die inklokdatum word 75% van die deposito gehef en 15 - 21 dae voor die inklokdatum verbeur 50%. Kansellasies 22 of meer dae voor die inklokdatum verbeur 25% van die deposito.

Kamer 2
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer met 2 enkelbeddens, wat opgemaak kan word in 'n super koninggrootte-bed. Ruim en suite-badkamer met 'n bad en stort. Dit front na noord en kyk op die tuin en die Outenikwaberge. Die kamer en Kamer 3 kan as 'n gesins-eenheid bespreek word. Dit het 'n tussendeur. Daar is ook 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n tafel en stoel waar jy kan werk, 'n platskerm-TV teen die muur, DVD-speler en 'n groot verskeidenheid DVD's.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 - 2 jaar betaal 15% van die deeltarief. Kinders tussen 3 - 12 jaar betaal R150.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Kansellasies minder as 7 dae voor die inklokdatum verloor die volle deposito.
7 - 14 dae voor die inklokdatum word 75% van die deposito gehef en 15 - 21 dae voor die inklokdatum verbeur 50%. Kansellasies 22 of meer dae voor die inklokdatum verbeur 25% van die deposito.

Kamer 3
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer kyk na die noorde oor die tuin uit. Dit het 2 driekwarteddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word indien nodig. Daar is 'n baie ruim en suite-badkamer. Dis ideaal vir 'n gesin en kan saam met Kamer 2 bespreek word. Dit het toegang tot 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 - 2 jaar betaal 15% van die deeltarief. Kinders tussen 3 - 12 jaar betaal R150.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Kansellasies minder as 7 dae voor die inklokdatum verloor die volle deposito.
7 - 14 dae voor die inklokdatum word 75% van die deposito gehef en 15 - 21 dae voor die inklokdatum verbeur 50%. Kansellasies 22 of meer dae voor die inklokdatum verbeur 25% van die deposito.

Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Standerstraat 34, Bergsig, George, 6539, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlM2JiZTcwLWNhMGMtNDViMi04ZDlkLTQyZGVjNGQyMWE0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 34 Stander Street Bergsig 6539 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.956716375949 22.47661113739
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!