LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Amato Cottage | LekkeSlaap
+9

Amato Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Kerk- en Vorsterstraat, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 000 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Amato Cottage is 'n selfsorgvakansiehuis in die ouwêreldse dorpie Rhodes. Die eenheid het slaapplek vir 'n groep van 10 gaste en is ideaal vir 'n stil wegbreek buite die stad.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer in die hoofhuis, en 'n aparte woonstel. Die hoofhuis se hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Daar is 2 enkelbeddens in die woonstel.

Die kombuis in die hoofhuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en 'n ketel toegerus. Die leefarea langsaan het 'n kaggel en rusbanke. Parkeerplek is voor die huis beskikbaar.

Die dorpie Rhodes is welbekend vir sneeu wat jaarliks gedurende die wintermaande val. Die Bellrivier is lekker naby en ideaal vir tjoepry en kunsvlieghengel.

Ontbyt, middag- en aandete word by Amzile's bedien.

Slaapplek

’n Bespreking by Amato Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Ligging

  • Hoek van Kerk- en Vorsterstraat, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Rhodes Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Kerk- en Vorsterstraat, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa22c8afe4e08f6f40a0ac142fb2c3d1ddec1b7fc5511e98628c4d868f6cfc8d7dde574427c5483db8288f51c3c334a8b7440?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000  per nag, vir 10 mense Corner of Church Street and Vorster Street Rhodes 9787 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.796668474236 27.965237679221
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!