Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amazibu 504

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 31 resensies vir Amazibu 504
Netheid
4.5/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Lezett V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezett V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Baie lekker gebly. Plek is mooi opgepas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrika P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrika P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekkerste plek ooit.

Dit was fantasties. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raymond C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond C

Beste uitsig en gerieflik.

Die woonstel het 'n uitstekende uitsig op die see en is so maklik toegangbaar tot die strand en naby inkopiesentrums. Dit was veilig, netjies en skoon met als wat ons benodig het. Al probleem was die tuimeldroër wat nie behoorlik gewerk het nie. Verder het ons 'n heerlike tyd gehad en sal beslis weer terugkom hierheen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tjaart V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tjaart V
Gesin met klein kinders

Heerlike langnaweek wegbreek.

Die woonstel se stoep het 'n baie mooi uitsig oor die see. Skaars 100 m om op die strand te wees en is stapafstand van die swemstrand en Splash Waterworld. Die kombuis het als bevat wat ons nodig gehad het en als was netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henicia W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henicia W
Gesin met klein kinders

Wonderlik, was regtig lekker en mooi by die strand. Die woontel was ook regtig groot en netjies. Ons sal definitief weer daarna toe gaan.

Dit was regtig wonderlik. Ons het dit geniet om elke oggend en aand op die stoep te sit en uit te kyk na die see wat lekker naby die woonstel was. Die woonstel was netjies en mooi. Ons het baie lekker gebly. Die woontel was so naby die stand en het sy eie hek wat daarna toe lei. Die mense is ook vriendelik daar en ons kon ook voor 2 uur ingeklok het. Baie dankie vir die plekkie, ons het dit so baie geniet.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie F
Saam met vriende

Was wonderlik om met lugverkoeling in eenheid.

Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Gesin met klein kinders

Nie sleg nie, maar asseblief mense, daai eienaars van daai vloer 5 no 504 kan net noem hy het bv. tuinstoele, ry onnodig saam.

Die wasplek is oulik, goeie wasmasjien, vra asb. dat die eienaars die inhoud net bietjie update. Sê ons het stoele, moenie saambring nie, en update groot asseblief die breekgoed in die kombuis, daar is heeltelmal te min vir my. 1) Het stoele vir balkon, moenie saambring nie. 2) Het dit, moenie onnodig saambring bv. so op 'n lys laat die eienaar net sy inhoud op die lys update en noem dit aan die gaste voor aankoms dan hoef nie onnodig saam te ry nie. En ook kan die eienaars groot asseblief bedlampies en ekstra kragpunte in die slaapkamers aanbring. (Noem aan sy vrou kan sy asb. bedlampies in die slaapkamers sit veral die middelste wit beddegoedkamer.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amazibu 504 se terugvoer

Geagte Johan, Dankie vir die terugvoer en voorstelle. Aangaande die opgedateerde lys, dit is vir ons onmoontlik om elke item op die lekkeslaap website te lys. Die woonstel is self catering en beskik dus oor die meeste items om te voldoen daaraan. Gaste is welkom om navrae te rig oor watse ekstra items daar beskikbaar is, soos byvoorbeeld die stoele. Die breekgoed en eetgerei in die kombuis is 8 van alles vir n eenheid wat 7 mense kan huisves. Laastens , die hoofslaapkamer en kamer met die queen size bed het beide 2 bedlampies , elk aan weerskante van die beddens. Die kamer met die 3 enkel bedjies het n bedlampie in die middel van die beddens. Die hoofslaapkamer het 2 kragpunte en die ander kamers een elk, maar daar is veelvuldige kragproppe beskibaar in die ander kamers.
Groete

Amazibu 504
Videsh R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Videsh R
Gesin met klein kinders

Was excellent except for the hot water.

We booked for 7 guests. After 4 guests had a shower. Water was ice cold. Other than that. Excellent place to spend the weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amazibu 504 se terugvoer

Dear Videsh
Thanks for taking the time to give feedback on your stay with us. We appreciate that you informed us about the hot water issue. We will take some time to look into it , and ways to change that in the future.

Hope to see you soon again.

Amazibu 504
Leon B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ok.

Woonstel baie netjies en ruim. Net een probleem die toilette. Wie se idee was dit om die toilette so in hoekies in te druk? Vir wat mens betaal en die gerief wat tekort kom in die badkamers is dit nie geslaagd nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha O
Gesin met klein kinders

Fantasties! Ligging is puik!

Alles was skoon, gerieflik en so naby die see. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig, lekker gebly.

Die woonstel het 'n mooi uitsig. Hoef nie ver te gaan om te swem, eet of iets te doen nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amazibu 504 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit dat u die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee. Hoop om u sommer gou weer te sien.

Amazibu 504
Corlet B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Corlet B
Saam met vriende

Geen toiletpapier in toilette met aankoms. Bitter swak diens en kommunikasie.

Ons (6 volwassenes) het die woonstel bespreek. Het die Saterdag en Sondagaand daar oorgeslaap. Maandag op die MSC Skip geklim. Sou weer Vrydagaand en Saterdag, nadat ons van die skip afgeklim daar slaap. Met aankoms moes ons die R1000 sleuteldeposito in kontant betaal. Geen toiletpapier in die toilette met aankoms. Ons het regtig net daar geslaap, glad nie eers die kombuis gebruik nie. Nadat ons Maandagoggend die plek netjies gelos het, het 'n ander persoon (agent), ander gaste vir twee dae daar laat slaap, voordat ons weer die volgende Vrydag en Saterdagaand daar sou oornag. Met aankoms was dit glad nie skoon en netjies nie en die plek was deurmekaar. Die Maandag toe kry ek n boodskap dat my deposito teruggehou word vir die blinds wat ons gebreek het, blykbaar die vorige naweek. Ons is ordentlike mense, respekteer ander mense se eiendom, ons het vir seker nie die blinds oop en toe getrek nie. Geen inspeksie is gehou nadat ons die eerste naweek daar was nie en daar intussen weer ander gaste in die woonstel was, voordat ons weer die volgende naweek daar sou oorslaap nie. Ons is sommer blatant beskuldig dat dit ons is wat die blinds gebreek het, en dat die deposito teruggehou sal word. Baie swak kommunikasie met gaste. Ek sal Amazibu 504 nooit weer ondersteun of aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amazibu 504 se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Ons is baie jammer oor die ongerief veroorsaak en dat die plek nie netjies was met aankoms nie. Ons het gedurende Desember baie probleme ondervind met die dame wat ons admin en skoonmaak hanteer het. Ons het intussen dit gestaak om van haar dienste gebruik te maak , aangesien sy ons op meer as een geleentheid lelik in die steek gelaat het. Ons poog om net die beste diens aan gaste te lewer en 'n netjiese skoon plek aan hulle te waarborg. Dit is onaanvaarbaar en ons vra weereens onverskoning. Ons is bereid om die volle deposito terug te betaal, aangesien ons die boodskap so van die agent ontvang het, en ons neem aan dat sy ook geen inspeksies uitgevoer het , soos aan ons oorgedra.

Amazibu 504
Nellie V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nellie V
Gesin met klein kinders

Uitsig fantasties, eenheid kort egter 'n bietjie aandag.

Aangesien ons swak weer gehad het met reën en wind, was die uitsig op die see die grootste plus. Daar is egter 'n wanindruk oor die DStv-pakket en die remote werk ook nie. Daar is 'n hele paar foute wat ek onder die aandag van die opsigter gebring het. Verblyf was aangenaam, maar dit sou baie gehelp het as ons 'n ekstra sleutel en magneet kon kry, aangsien ons 2 gesinne was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amazibu 504 se terugvoer

Geagte Nellie, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit dat u die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee. Daar behoort geen wanindruk oor die DSV paket te wees nie , aangesien ons dit duidelik in die algemene inligting oor die woonstel, op die webtuiste stel dat dit n "Family" paket is. Ons maak werk van die afstandbeheer van die DSTV en ander foute.
Hoop om u sommer gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Amazibu 504.

Amazibu 504
Chamonix B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chamonix B
Saam met vriende

Dit was regtig lekker en die view was pragtig.

Sal definitief weer by Amazibu 504 plek bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amazibu 504 se terugvoer

Chamonix, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit dat u die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee. Hoop om u sommer gou weer te sien.

Amazibu 504
Therina E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therina E
Gesin met klein kinders

Was vir seker 'n baie lekker plekkie om in te bly. Al was die weer nie lekker nie kon ons die see geniet van die woonstel af.

Kon die see hoor en mooi sien van die sitkamer en balkon af. Ook in die kamers kon jy hom hoor. Was rêrig 'n lekker naweek weg. Sal die plekkie rêrig voorstel vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amazibu 504 se terugvoer

Geagte Therina, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit dat u die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee. Hoop om u sommer gou weer te sien. Vriendelike groete, Amazibu 504.

Amazibu 504
Tamia T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Tamia T
Saam met vriende

Wonderful.

Wonderful stay, great views and amazing location. Please just ensure that security is made a priority at the front door/reception.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amazibu 504 se terugvoer

Dear Tamia, thank you for the positive feedback. We appreciate the time taken to give us feedback. With regards to safety, the door at the reception area require a disk to open, and the body corporate are in the process of installing security cameras as well. Hope to see you again soon. Friendly greetings, Amazibu 504.

Amazibu 504
Chane 0 - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane 0
Saam met vriende

Baie lekker.

Enigste ding was die enkelbed wat baie los was. Ons kon dit ongelukkig nie gebruik nie want ons was bang dit breek uitmekaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariëtte V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mariëtte V
Gesin met tieners

Perfect view.

We enjoyed our stay at Amazibu. The unit was clean with more than enough of everything you need, even a washing machine and tumble dryer. The view from the balcony was perfect. The call out fee that we had to pay to get the keys at 20:30 was unexpected and inconvenient. I would suggest that the fire escape of the Amazibu block of flats not be welded shut at the ground floor and maybe have a door that can open with the same tag as the entrance door.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashley J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ashley J
Gesin met tieners

We as a family enjoyed our stay tremendously.

The location was absolutely awesome. We will definitely come back to the same flat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Bianca B
Gesin met tieners

Baie lekker gewees.

Met aankoms is ons goed verwelkom moes 'n deposito betaal het wat aan ons gesê is ons kry dit oor 5 werksdae terug en ons het 'n dag vroeër uitgeboek, maar wag nog steeds vir ons geld geen terugvoering nie so hoekom 'n deposito betaal en solank daarvoor te wag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amazibu 504 se terugvoer

Goeie dag

Baie dankie vir die terugvoer. In die bevestigings email noem ons dat die breek-en sleuteldeposito binne 10 werksdae terugbetaal word.
Ek het u ook so ingelig per email na vertrek.
Hoop om u gou weer te sien.

Groete

Amazibu 504
Michelle O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle O
Saam met vriende

Die view was amazing en het dolfyne en walvisse gesien. Loop afstand van die strand af

Mense moet asb. onthou om die dames 'n half uur voor aankoms en uitklok te laat weet en let daarop dat die R1000 "breakage fee" in kontant gegee moet word en jy kry dit eers 3-5 dae terug nadat hulle skoon gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa S
Gesin met tieners

Was baie lekker.

Baie lekker woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steyn K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Steyn K
Gesin met klein kinders

Seevakansie.

Goed toegeruste woonstel met beddens wat heerlik slaap en 'n besonderse strand- en see-uitsig. Die banke is egter besonders ongerieflik en kan beslis vervang word. Ek is persoonlik baie lief vir braai, die gemeenskaplike braaigeriewe wat buite is, is ongelukkig nie in die veilige omheinde deel nie. As daar dalk 'n gasbraaier op die balkon gebruik kan word, of enige tipe binnebraai, sal dit baie waarde kan toevoeg.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amazibu 504 se terugvoer

Geagte Steyn, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit dat u die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee. Die sitkamerbanke banke is redelik nuut, en is omtrent so 8 maande terug aangeskaf. Ons is wel bewus dat dit nie aan gaste se vereistes voldoen nie, en is in die proses om dit te vervang. Aangaande die braai, word dit ongelukkig nie deur die "body corporate" goedgekeur om 'n gasbraaier op die balkon te gebruik, of self 'n binne braai te bou nie. Ons is besig om te onderhandel om braaiers in die omheinde deel te kry. Hoop om u sommer gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Amazibu 504.

Amazibu 504
Lorna F - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie leker. Sal dit einige tyd vir mense aanbeveel.

Die mense wat ons gehelp het was baie behulpsaam en vriendelik. Die woonstel self is rêrig baie mooi en netjies. Die see-uitsig is ongelooflik mooi. Ek sal vir seker weer by Amazibu 504 gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amazibu 504 se terugvoer

Geagte Lorna, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit dat u die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee.Hoop om u sommer gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Amazibu 504.

Amazibu 504
Gert J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Behalwe vir die sitkamerbanke wat ongemaklik sit het ons dit baie geniet daar en sal enige tyd weer daar bly en aanbeveel!.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amazibu 504 se terugvoer

Geagte Gert, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit dat u die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee. Die sitkamerbanke banke is redelik nuut, en is omtrent so 8 maande terug aangeskaf. Ons is wel bewus dat dit nie aan gaste se vereistes voldoen nie, en is in die proses om dit te vervang. Hoop om u sommer gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Amazibu 504.

Amazibu 504
Winnie T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Winnie T
Gesin met klein kinders

Woonstel heerlik, kort n paar kombuis goedjies.

Ons karre was veilig, ons ook veilig gevoel. Pragtige view. Prys was beslis die moeite werd. Sitkamerbanke is ongemaklik om op te sit, handreling van banke het houtjies in wat mens seer maak, sal beslis banke vervang. Goedjies was gebreek, maar glo hul sal dit vervang. Mense wat sleutels gee is baie vriendelik, ek dink tan Connie dierbare mens. Middelste kamer met bunk beds is ongelooflik warm. Fan help nie vir daardie kamer nie, kort beslis aircon. Kombuis se fan kap teen kaste en is gebreek, plek kort beslis nuwe en sterker fans. Lanie ook 'n baie vriendelike mens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D
Saam met vriende

Woonstel perfek.

Skoon, netjies en veilig. Lugversorgers 'n groot plus. Heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amazibu 504 se terugvoer

Geagte Deon, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit dat u die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee. Hoop om u sommer gou weer te sien. Vriendelike groete, Amazibu 504.

Amazibu 504
Andre D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D

Good value for money and excellent location.

We as a family of four spent five days here. We needed a wheelchair friendly accommodation and we did find Amazibu 504 to be wheelchair friendly - however, our aged mother who is in a wheelchair could not use the shower because the ridge at the entrance was too high for her to get over. The 'Inventory List' was hugely confusing and frustrating and took most of an hour to complete and some of the items were so ambiguous that all we could mark was a ? mark. In the kitchen the ceiling fan cannot be used while you are busy cooking, the reason is that if the fan is turning you cannot open the high cupboards due to the fan blades being too close. I can see this as a problem in hot weather. In the lounge the two seater is finished, kaput, worn out, and we avoided sitting on it. We took the pictures off the wall in the lounge to avoid them being damaged, the breeze would blow them off. We did however enjoy our stay here, the location and view is superb.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie waarde vir geld en uitstekende ligging.

Ons as gesin van 4 het 5 dae hier deurgebring. Ons het rolstoelvriendelike verblyf nodig gehad en Amazibu 504 was wel rolstoelvriendelik, maar ons bejaarde moeder wat in 'n rolstoel is, kon nie die stort gebruik nie, want die nok by die ingang was te hoog vir haar om oor te kom. Die 'Inventory List' was uiters verwarrend en frustrerend en het omtrent 'n uur geneem om te voltooi en sommige van die items was so dubbelsinnig dat al wat ons kon merk, was 'n ?. In die kombuis kan die plafonwaaier nie gebruik word terwyl jy besig is om te kook nie, omdat die waaier draai, kan jy nie die hoë kaste oopmaak nie omdat die waaier te naby is. Ek kan dit sien as 'n probleem in warmer weer. In die sitkamer is die twee sitplekke klaar, kaput, verslete, en ons het vermy om daarop te sit. Ons het die foto's van die muur in die sitkamer afgehaal om te verhoed dat hulle beskadig word. Ons het egter baie lekker gebly hier, die ligging en die uitsig is uitstekend.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amazibu 504 se terugvoer

Dear Andre, thank you for the feedback. We appreciate the time you took to give us feedback and suggestions. We are striving to make stays for guests as comfortable as possible and will definitely take action on the above mentioned. Regarding the 2-seater couch, it is a sleeper couch and we know that it sometimes feels as if it is worn out. Both the couches were replaced less than 6 months ago, and I can assure you it is not worn out.
Friendly greetings
Amazibu 504

Amazibu 504
Ella B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ella B
Gesin met tieners

Die see-uitsig was ongelooflik.

Die woonstel was skoon, toegerus met alles wat jy nodig het. Die see-uitsig was pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Talita N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita N
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig.

Baie lekker, bekostigbare woonstel reg by die see. Dit is goed ingerig en het als wat mens nodig het. Binne is dit mooi en skoon. Ek het veral waardeer dat daar 'n goeie wasmasjien met 'n kort siklus en 'n tuimeldroër is. Het ook lekker op balkon gekuier en kon enige tyd na die see kyk met 'n koppie tee. Diens was ook besonders professioneel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amazibu 504 se terugvoer

Geagte Talita,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit dat u die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee.

Hoop om u sommer gou weer te sien.

Vriendelike groete,
Amazibu 504

Amazibu 504
Jonita D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonita D
Gesin met klein kinders

Gerieflik.

Gerieflike verblyf. Woonstel ruim en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amazibu 504 se terugvoer

Geagte Jonita,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit dat u die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee.

Hoop om u sommer gou weer te sien.

Vriendelike groete,
Amazibu 504

Amazibu 504
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 113, Amazibu Woonstelle, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1220513b4f87fae0529c79f76c6281d9df4bb99dceabf398e5b7f0fbc1c08b477b1e3f47b08899d637da8d4d178a3e08eb75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 7) 31 5 1 5 113 Beach Road Amazibu Flats 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.045422 30.892852