Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amazing City Centre Suite

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shortmarket-straat 7, Market House-kompleks, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Amazing City Centre Suite is 'n moderne en ruim selfsorgwoonstel in die Market House-gebou in Groentemarkplein in die hartjie van Kaapstad. Die ikoniese Tafelberg is die agtergrond vir die gebou en alles wat gaste nodig het is maklik bereikbaar vanaf die woonstel. Dis naby die besige Langstraat en Kloofstraat, die restaurante in Breestraat, die Bo-Kaap, die rustige Kompanjiestuine en talle museums en pragtige ou geboue in die stad. Dis ook naby die MyCiTi-bushalte se sentrale punt.

Die moderne en ruim woonstel het 'n minimalistiese styl en dis geskik vir 2 gaste. Dit beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en kasspasie. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, koffiemasjien en 'n wasmasjien toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en die stylvolle sitarea het 'n platskerm-TV met Netflix.

Ontspan in gemak terwyl julle die klanke van die marimba-orkeste, Afrika-instrumente en jazz-kunstenaars by die mark onder deur die vensters geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Amazing City Centre Suite sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Damion Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 16

Jaar gelys 5

Ligging

  • Shortmarket-straat 7, Market House-kompleks, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shortmarket-straat 7, Market House-kompleks, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe277d8f070c4337788129f17de15cd760e80974c90c5eb5062673782963d89f9da2d6be57b29693c1a7f77ba427319de7e33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 7 Shortmarket Street Market House complex 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.922897 18.420561
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem