- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 57 Lutie Katz Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Amazing Seaview is in Yzerfontein en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie, sakereisigers en vakansiegangers. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die 16 Myl-strand, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die verblyf beskik oor 2 suites. Elke suite het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Elke suite het ook 'n badkamer met 'n instapstort, toilet en 'n wasbak.
Die sitarea het gemaklike sitplek met 'n slim-TV en Netflix. Gaste het toegang tot gratis WiFi.
Die kombuis is met 'n tweeplaat-induksiestoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n eetarea met sitplek vir 4 gaste.
Daar is lieflike braaigeriewe.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Hierdie suite het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. In die leefarea is daar 1 enkelbed sowel as 'n dubbelslaapbank. Daar is ook 'n badkamer met 'n instapstort, toilet en 'n wasbak. Elke gas word voorsien van 'n badhanddoek.
Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met DStv en Netflix. Gaste het toegang tot gratis WiFi.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, induksieplate met potte en panne, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n tafel met 4 stoele.
Die buitedek het sy eie patiostel en 'n ketelbraai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let daarop dat daar trappe is vanaf die parkering na die wooneenheid.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die leefarea het 1 enkelbed sowel as 'n dubbelslaapbank. Dit het ook 'n badkamer met 'n instapstort, toilet en 'n wasbak. Elke gas word voorsien van 'n badhanddoek.
Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix. Gaste het toegang tot gratis WiFi.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, induksieplate met potte en panne, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n eetarea met tafel en 4 stoele.
Die buitedek het 'n patiostel en 'n ketelbraai en daar is 'n boma vir 'n lekker houtvuur.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let daarop dat daar trappe is vanaf die parkering na die wooneenheid.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite het 2 slaapkamers elk met 'n koningingrootte-bed. In die leefarea is daar 'n dubbelslaapbank. Dit het ook 'n badkamer met 'n instapstort, toilet en 'n wasbak, daar is ook n aparte toilet. Elke gas word voorsien met 'n badhanddoek.
Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix. Gaste het toegang tot gratis WiFi.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, induksieplate met potte en panne, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n tafel met 6 stoele.
Die buite dek het eie patiostel met ketelbraai, sowel as 'n boma vir 'n lekker houtvuur.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let daarop dat daar trappe is vanaf die parkering na die wooneenheid.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Joany Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 234
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Spaar op jou verblyf
Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 23 Dec 2025 tot 21 Jan 2026 en 15 Dec 2026 to 13 Jan 2027.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 23 Dec 2025 tot 21 Jan 2026 en 15 Dec 2026 to 13 Jan 2027.
Wat jy moet weet
- Seagull Suite
- Selfsorg
- Dolphin Suite
- Selfsorg
- Penguin