Balgowan Akkommodasie by Amber Dawn Cottage | LekkeSlaap
+10

Amber Dawn Cottage

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 67 Curry's Post-weg, Erf 54 van Plaas Nommer 1465, Curry's Post, 3290, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 275 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Amber Dawn Cottage bied gerieflike selfsorg-verblyf in ’n rustige kothuis op ’n klein plaas in die prentjiemooi KwaZulu-Natal se Middellande. Die plaas is 1,5 km vanaf Curry's Post en 16 km vanaf Nottingham Road.

Die kothuis het ’n slaapkamer met ’n koningingrootte-bed, ’n en suite-badkamer met ’n stort en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is ’n dubbelslaapbank in die leefarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met ’n yskas, oond, stoof, mikrogolf en ontbytkroeg. Daar is ’n kaggel in die leefarea asook die volle DStv-pakket.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek. Daar is trou-venues in die omliggende area en gaste kan die welbekende Midlands Meander besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Amber Dawn Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Amber Dawn Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Plot 67 Curry's Post-weg, Erf 54 van Plaas Nommer 1465, Curry's Post, 3290, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Amber Dawn Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 275
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 275
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 67 Curry's Post-weg, Erf 54 van Plaas Nommer 1465, Curry's Post, 3290, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQUf9f39A8NcHMaPZ9j5ygEq8agob4m35rmPFp9ckOsdvzAKhlu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 275  per nag (vir 4 persone) 8 5 1 5 Lot 67 Curry's Post Road Portion 54 of Farm Number 1465 3290 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-17:00 10:00 -29.330486059167 30.111853897676
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za