Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amberg Country Estate

Selfsorg
Ateljeewoonstel
Vanaf
Vanaf R1 350
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ateljeewoonstel beskik oor 'n slaapkamer, sitarea en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n instapstort en 'n aparte toilet. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is ook koffie- en teemaakgeriewe, asook 'n yskas in die eenheid. Die woonstel bied toegang tot 'n patio met sitplek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Privaat wyntoere saam met 'n gids kan in Nederlands, Afrikaans, Engels, Duits en Frans bespreek word. Doen asb. navraag met aankoms.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis met 'n berguitsig
Vanaf
Vanaf R1 350
per eenheid
Beskrywing

Hierdie woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en is gemaklik ingerig met 'n kaggel. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n kombuis met 'n gasstoof, yskassie, mikrogolfoond en 'n koffiemasjien. Die kothuis het 'n TV, klankstelsel, lugversorging en 'n patio met sitplek buite.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Privaat wyntoere saam met 'n gids kan in Nederlands, Afrikaans, Engels, Duits en Frans bespreek word. Doen asb. navraag met aankoms.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gartenhaus
Vanaf
Vanaf R1 750
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed, 'n ten volle toegeruste kombuis, 'n badkamer met 'n stort, toilet, wasbak en 'n buitestort. Daar is ook WiFi, lugversorging, 'n braai en sitarea.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Huisreëls

Privaat wyntoere saam met 'n gids kan in Nederlands, Afrikaans, Engels, Duits en Frans bespreek word. Doen asb. navraag met aankoms.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Klipkothuis
Vanaf
Vanaf R1 800
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oopplan-kothuis het 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens, 'n aantrekkamer en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, yskas-vrieskas en 'n koffiemasjien. Die oopplan-sitarea lei na 2 aangrensende patio's.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Privaat wyntoere saam met 'n gids kan in Nederlands, Afrikaans, Engels, Duits en Frans bespreek word. Doen asb. navraag met aankoms.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bergkothuis 1
Vanaf
Vanaf R2 050
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuis beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, en daar is 'n buite-stort. Die eenheid se kombuis is goed toegerus met 'n gasstoof, yskassie en 'n koffiemasjien. Daar is ook 'n patio met 'n afdak, 'n sitarea en privaat parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Privaat wyntoere saam met 'n gids kan in Nederlands, Afrikaans, Engels, Duits en Frans bespreek word. Doen asb. navraag met aankoms.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bergkothuis 2
Vanaf
Vanaf R2 050
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuis beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het 'n goed toegeruste kombuis met 'n skottelgoedwasser, gasstoof, oond, yskassie en 'n koffiemasjien. Daar is 'n patio met 'n afdak, 'n sitarea en privaatparkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Privaat wyntoere saam met 'n gids kan in Nederlands, Afrikaans, Engels, Duits en Frans bespreek word. Doen asb. navraag met aankoms.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel by die swembad
Vanaf
Vanaf R2 500
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie woonstel beskik oor 2 slaapkamers, die een met 'n koninggrootte-bed en die ander een met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n tweede aparte toilet. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis met 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n koffiemasjien. Die ruim sitarea is ingerig met leerbanke, 'n TV, klankstelsel en lugversorging. Daar is ook 'n patio met sitplek buite en 'n uitsig oor die swembad. Die swembad word deur alle gaste gebruik.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Privaat wyntoere saam met 'n gids kan in Nederlands, Afrikaans, Engels, Duits en Frans bespreek word. Doen asb. navraag met aankoms.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Talblick 1
Vanaf
Vanaf R2 500
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie moderne selfsorgeenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n ekstra lang dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het 'n volledige kombuis met 'n skottelgoedwasser, elektriese- en gasstoof, yskas-vrieskas en 'n koffiemasjien. Daar is ook 'n buitestort, braai-area en privaat parkeerplek.

Talblick 2

per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Toitskloofpas, R101, Klein Drakenstein, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhNTgzMThmLWZlODYtNDI3ZS05NjYyLTU5NDViYWQ0MmU2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Du Toits Kloof Pass, R101 Klein Drakenstein 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.7473939 19.04960908
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem