Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ambience Inn

  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wally Scott-straat 28, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ambience Inn skuil in 'n welige tuin in die Witrivier en bied die ideale B&B-verblyf aan gaste wat die Laeveld Legogote-streek wil besoek. Hierdie verblyf het uitgestrekte tuine en 'n 15 m soutwater-swembad waar gaste kan afkoel ná 'n dag op safari na die Krugerwildtuin. Gaste kan ook die Panoramaroete aandurf wat God's Window, Graskop en Sabie insluit.

Verblyf word in 5 koninginkamers en 1 2-Enkelbedkamer gebied. Die koninginkamers met lugversorging het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die 2-Enkelbedkamer het lugversorging met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Al die slaapkamers het 'n privaat ingang, voorstoep en 'n binnehof met 'n ekstra buitestort. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n platskerm-TV met DStv. 'n Heerlike ontbyt word op die onderste stoep langs die koi-dam bedien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Ambience Inn
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lynne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Maande gelys 5

Ligging

  • Wally Scott-straat 28, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Ambience Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wally Scott-straat 28, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e510f5a11721558a5aa3818ed0467ba90a9975073897e054c2b66ce11cab9d1e6a74407e62dafb7feffffd9e487bfeffacb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 28 Wally Scott Street White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3287863 31.0027101
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem