Clarens Akkommodasie by Ambleside Self-Catering Cottage | LekkeSlaap
+17

Ambleside Self-Catering Cottage

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 428, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Ambleside Self-Catering Cottage is 'n bekoorlike selfsorghuis in Clarens en het 'n uitsig op die pragtige berge. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende wat die dorpie wil verken. Die huis is 800 m vanaf die dorpsplein met winkels, restaurante, kafees en kunsgalerye.

Dié ten volle gemeubileerde huis beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n aparte toilet en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoof- en tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Al die beddens het elektriese komberse vir koue nagte. Die badkamer het 'n stort-oor-bad en 'n wasbak met 'n aparte toilet. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en ingeboude kaste.

Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n kaggel en gratis WiFi. Die leefarea lei na die patio met buitemeubels en braaigeriewe. Onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig en daar is ekstra parkeerplek op die erf vir nog 2 voertuie.

Slaapplek

’n Bespreking by Ambleside Self-Catering Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir Ambleside Self-Catering Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Bergstraat 428, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Ambleside Self-Catering Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 200
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 428, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAalKFXFm9D9v92rpRktQZ8jvaXAIPCfNgmgt8Ye5zyyFaIEnVEC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (vir 6 persone) 25 5 1 5 428 Berg Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -28.511190495356 28.418433915344
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za