Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amjicaja 32

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benguela-weg 32, Hentiesbaai, Namibia, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Amjicaja 32 is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Hentiesbaai, Namibië. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek aangesien dit net 'n entjie van die strand af geleë is.

Dié woonstelletjie bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n stapelbed wat slegs vir 'n kind geskik is en 'n TV. Gaste moet hul eie dekodeerde saambring of die diens teen 'n ekstra koste versoek. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is 'n privaat stoep met braaigeriewe wat dit die ideale plek vir 'n skemerkelkie maak. Veilige parkeerplek is in toesluitmotorhuis beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Amjicaja 32 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir Amjicaja 32
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 4

Jaar gelys 6

Ligging

  • Benguela-weg 32, Hentiesbaai, Namibia, 0000, Erongo
  • Gaste dink Amjicaja 32 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benguela-weg 32, Hentiesbaai, Namibia, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c8dd3bef459776ba5c868d35425b50e19719402c4a401e1dbd039d814726884c9082ce6648695c8fb3381584fd51a587e47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 32 Benguela Road Henties Bay 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.116705560669 14.281154576721
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem