Kloof Akkommodasie by Ammazulu African Palace | LekkeSlaap
+33

Ammazulu African Palace

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Ammazulu African Palace
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Werner W - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ongelooflik interessante verblyf en baie goeie ervaring.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent.

Extremely interesting accommodation and great experience.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ettienne J - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettienne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die rustige, stil omgewing laat jou alleen voel - MAAR jy is nie!

Die enigste ding wat ek sal verander, is om individuele tafels in die eetlokaal te hê, sodat jy en jou maat apart kan eet en nie saam ander (vreemdes) om een groot tafel nie. Afwisseling op die ontbytspyskaart vir gaste wat langer as een dag bly kan ook moontlik na gekyk word.

Vanaf R1 550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windsor-weg 20, Kloof, Durban, 3610 , KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 14
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5NzlkOGMyLTEzY2ItNDFmMC1iYzkzLTY5YTE5YzA0ODU5NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 550  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 20 Windsor Road Kloof 3610 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.768547375106 30.843939185143
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za