Amorgos 3
10 gaste
4 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Amorgos Street, Skiathos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Geleë in die hartjie van Langebaan, en omring deur 'n verskeidenheid besienswaardighede en geriewe, is Amorgos 3 die ideale kuswegbreekplek vir die hele gesin.
Die ruim huis bied slaapplek vir 10 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte bed, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed en 'n enkelbed bevat. Die oorblywende slaapkamer is toegerus met 'n stapelbed en 'n enkelbed. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad, stort en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. Vanuit die kombuis is 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite kan gaste maaltye geniet op die gemeubileerde balkon, kompleet met 'n braai-area. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Mykonos Casino, die strand en Laguna Mall alles binne loopafstand van die eiendom.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 3 Amorgos Street, Skiathos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Amorgos Street, Skiathos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang