Opsomming van Resensie
Alison Gretchen S - Okt 2019
Gemiddeld
Dit was die geld werd.
Cornelis H - Feb 2017
Gemiddeld
Vriendelik en skoon.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Friendly and clean.
We had a very nice stay at Amper Bo, we felt welcome, had nice rooms and breakfast was good!
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Barry V - Nov 2016
Gemiddeld
Disappointed about lack of air-cons in woodhouse not acceptable. Will not return.
Wicus R - Okt 2016
Gemiddeld
Goeie en beskostigbare verblyf.
Sarette N - Mei 2016
Gemiddeld
Gerieflik, rustig en voldoen aan al ons behoeftes!
Lourencia G - Sep 2014
Gemiddeld
UItstekende gasvryheid. Die ontbyt was heerlik en baie flink voorberei en bedien.
Anneke V - Aug 2014
Gemiddeld
Alles was reg.
Anna M N - Apr 2014
Gemiddeld
Ons het ons tydjie by Amper Bo Gastehuis geniet. Vriendelik!
- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malanstraat 40, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom