Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anchor @ 4

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Henrietta Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Maande gelys 10

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Anchor @ 4
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Wilfred E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilfred E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend en sielsverblyd.

Uitstekende diens ontvang en die verblyf was net wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carl-heinz V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl-heinz V
Enkelreisiger

Very good.

I had a great stay at Anchor@4 and will book there again next time I am in Cape Town. A great benefit is secured parking that accommodates large vehicles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel lekker.

Alles was baie netjies, die mense is baie vriendelik, maar hulle kan gerus die plek bietjie meer gereeld en meer ordentlik skoonmaak. Dit was nogal vreemd om jou eie skottelgoed te was voor 'n persoon die eenheid verlaat en dan word daar boonop nog inspeksie ook gehou voor daar vir jou oopgemaak maak word om die perseel te verlaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anchor @ 4 se terugvoer

Hallo Jacques. Jammer dat jy teleurgesteld voel. Net 'n regstelling. Julle het die eenheid in tip-top skoonheid ontvang, niks was uit plek nie. Dit is 'n selfsorg-eenheid. So die kamer reels vereis dat jy die vertrek en kombuis in netjies toestand weer los wanneer julle vertrek. Baie dankie, Henrietta.

Anchor @ 4
Delene H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will definitely go back.

Very clean and neat place to stay. Was the perfect stopover for us. Would highly recommend it ️.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Spuy-weg 4, Monte Vista, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe3eb83bdab252b25fb83950c922b50b501779c976d8c10c5a23a53286b24409f1ca892d79f20e803df1eea498e503fb6e90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 4 Van Der Spuy Road Monte Vista 7460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8808249 18.5559417
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem