Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beachfront Bungalow

Selfsorg
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 14 Junie 2024. Bespreekbaar tot 28 Apr 2024

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Beach-weg 173, Athlone Park, Amanzimtoti, 4026, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 R910 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Beachfront Bungalow is 'n selfsorg-eenheid op 'n privaat eiendom in die hartjie van Amanzimtoti. Dit is die ideale verblyf vir 'n gesinsvakansie by die see en bied direkte toegang tot 'n swemstrand.

Die eenheid is op die grondverdieping en het slaapplek vir 5 gaste. Dit beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei en suite-badkamers het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het lugversorging en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n ruim sitarea met 'n enkelslaapbank en daar is gemaklike sitplek voor die platskerm-TV met Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Gaste is welkom om hul eie dekodeerder saam te bring indien hulle die volle pakket wil kyk.

Gaste het ook toegang tot die swembad en braaigeriewe op die eiendom en daar is veilige parkeerplek voor die eenheid. Die verblyf is naby winkels, restaurant en verskeie toeristebesienswaardighede.

Slaapplek

’n Bespreking by Beachfront Bungalow sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Beachfront Bungalow
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Eurika Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 95

Jaar gelys 6

Ligging

  • Beach-weg 173, Athlone Park, Amanzimtoti, 4026, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Beachfront Bungalow het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R1 300 R910
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 300
R1 300 R910
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Beach-weg 173, Athlone Park, Amanzimtoti, 4026, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c9bfd18babb02ef1b43c56c56ade945d18b44b13e3a639bbf59a1c311ee012328f2c46a8f1d69a52eb23dfe0edd50d12a56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R910 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 173 Beach Road Athlone Park 4026 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.0418587 30.8966987
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem