Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anchor Bay 3

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R465 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 word gehef. Dit sal terugbetaal word binne 5 dae nadat jy uitgeklok het, mits geen breekskade plaasgevind het nie.
'n Eenmalige nie-terugbetaalbare skoonmaakfooi van R350 is ook voor aankoms betaalbaar.
Let asseblief daarop dat rook binne die eenheid streng verbode is en onderworpe is aan 'n boete sonder enige uitsondering van die reëls.
Die eienaar en bestuurders van Anchor Bay 3 kan nie verantwoordelik gehou word vir enige beserings, skade of verlies wat gaste opdoen gedurende hul verblyf nie.
Let daarop dat daar geen DStv in hierdie eenheid is nie, maar WiFi en Netflix is ingesluit.
Gaste moet hul eie swem-/strandhanddoeke saambring.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 865
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 865
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 865
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Millerweg en Sir Lowryweg, Anchor Bay-kompleks, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99AOgHyLFzwxTdepGMp6GhcRQL90Z1s9WBxl6IQDBLT0GEpLxv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 865 per nag (plek vir 5) 2 5 1 4 Corner of Miller Road and Sir Lowry Road Anchor Bay complex 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.157411 18.868845
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem