Anchorage Inn Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Anchorage Inn bied B&B en selfsorgverblyf met privaat ingange, oorgenoeg parkeerplek, ‘n vreedsame omgewing en hartlike gasvryheid.

Elke kothuis en suite het ‘n platskerm-TV, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Sommige kothuise het volledige kombuise. Die eenhede is skoon en word goed instandgehou. WiFi word voorsien.

Die instansie bied lieflike berg-uitsigte en ‘n heerlike ontbyt.

Die personeel kan help met raad oor doendinge in die Montagu-omgewing, asook ander areas wat verder geleë is.

Elke kothuis is uniek versier en het ‘n hoë grasdak met plafonwaaiers. Donsveer-duvets, komberse, warmwaterbottels en verwarmers word in die winter voorsien.

Goeie diens word hoog op prys gestel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Anchorage Inn Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za