Anchored In
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 19 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bowtie-laan, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R3 000R2 000 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Anchored In is 'n lieflike vakansiewoonstel in die gewilde Santini Village, Plettenbergbaai, en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie woonstel is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende wat op soek is na verblyf in 'n veilige kompleks wat net 'n entjie se ry vanaf die see is.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea het ook 'n TV, gemaklike sitplek en 'n etenstafel met sitplek vir 6.
Die hoofligte in die slaapkamers en die lamp in die sitkamer is met noodherlaaibare gloeilampe toegerus, wat steeds tydens beurtkrag werk.
Buitelugsitplek en braaigeriewe is op die balkon met 'n uitsig oor die dorpie beskikbaar. Gratis WiFi, 'n gemeenskaplike swembad en 2 veilige parkeerplekke, waarvan een onderdak is, is ook beskikbaar. Die kompleks bied 24 uur-sekuriteit en 'n elektriese heining.
Slaapplek
’n Bespreking by Anchored In sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Dave Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Bowtie-laan, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Anchored In het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bowtie-laan, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom