Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anchors Aweigh 105

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eton-weg 719, Anchors Aweigh 105, Wood Grange, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R720 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Anchors Aweigh 105 is 'n ruim rondawel in die Anchors Aweigh-gesinsoord in Hibberdene langs die Mzimayi-rivier.

Die dubbelverdieping, oopplan-rondawel beskik oor 2 slaapkamers, 'n solderkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en leefarea. Een van die slaapkamers het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die solderkamer het 'n dubbelbed en stapelbed, 'n slaapbank vir kinders is in die leefarea beskikbaar. Linne en 'n waaier word voorsien. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis het 'n stoof met 'n oond, 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het 'n TV en DStv is op versoek teen ekstra koste per dag beskikbaar. Gaste is welkom om hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saam te bring.

Braaigeriewe en parkeerplek is op versoek beskikbaar en die kompleks het 'n speelplek vir kinders en 'n swembad. Die kompleks het ook 24 uur-sekuriteit en sekuriteitswagte. Die eenheid het 'n JOJO-tenk.

Die unieke Anchors Aweigh-brug is by die strandmeer en verbind die oord met die hoofstrand waar gaste kan visvang of braai. Lewensredders is Desember, Paasnaweke en gedurende die vakansieseisoen beskikbaar en 'n verskeidenheid aktiwiteite word vir kinders op die strand gereël. Die hoofstrand het 'n putt-puttbaan, waterwurm en 'n restaurant.

Slaapplek

’n Bespreking by Anchors Aweigh 105 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 2 resensies vir Anchors Aweigh 105
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Marli Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Jaar gelys 7

Ligging

  • Eton-weg 719, Anchors Aweigh 105, Wood Grange, 4220, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Anchors Aweigh 105 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R720
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R720
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eton-weg 719, Anchors Aweigh 105, Wood Grange, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48ea980299385fddb0873dd453060e491da455f17f5502b94e91495a7b201856e04eb50606e3465d621cbc62758569959533?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 719 Eton Road Anchors Aweigh 105 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.585942746044 30.566563418086
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem