Woodgrange Akkommodasie by Anchors Aweigh 119 | LekkeSlaap
+16
+16

Anchors Aweigh 119

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashford-weg 705, Woodgrange on Sea, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Anchors Aweigh 119 bied selfsorgverblyf in die kusdorpie Hibberdene langs die Hibiscus-kus. Hierdie eenheid is naby besienswaardighede soos die Vernon Crookes Natuurreservaat, Hibberdene-strand, Umdoni Park Gholfklub en Southcoast Mall.

Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n leefarea en 'n kombuisie. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en daar is 'n stapelbed in die leefarea. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n drieplaatstoof, oond, yskas, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Ekstra geriewe sluit 'n gemeenskaplike braai-area, 'n swembad, TV, plafonwaaier, lugversorging en 1 veilige parkeerplek in.

Daar is ook talle doendinge in die omgewing, soos swem, skubaduik, snorkel, visvang, gholf en voëlkyk.

Slaapplek

’n Bespreking by Anchors Aweigh 119 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Anchors Aweigh 119
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Ashford-weg 705, Woodgrange on Sea, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Anchors Aweigh 119 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashford-weg 705, Woodgrange on Sea, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACiUa3JEj3i5opG09DBj8KBdUn77ecl1kXNiLkJzUtFL0qE6HOB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 705 Ashford Road Woodgrange on Sea 4220 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.585820514467 30.563790500164
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za