Anchors Aweigh 24

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Roland P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Lekker gerus en gekuier, dankie. Ons het lekker gebly, dankie. Alhoewel die nou, steil trappe nogal 'n uitdaging was. Veral in die nag, en toiletgeriewe op die boonste vlak sou dus 'n bonus wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Giselle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Great. It was very pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isak Johannes D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Swembad n pluspunt. Geensins gesukkel met WiFi. Stil en rustig. Ek het nie baie verwag vir die prys wat ek betaal het nie, maar tot my verbasing was dit alles en meer as waarvoor ons kon vra! Die plekkie is regtig skoon en netjies en voldoen aan al mens se behoeftes en benodighede. Estelle het ook bystand gebied of enige van ons vrae en was baie behulpsaam. Ons sal beslis die plek aanbeveel vir n gesin wat hul kleingoed ook wil besig hou terwyl hul bietjie wil rus. Baie dankie vir als. Dit was net te kort maar heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Anchors Aweigh 24
Ons is so dankbaar vir gaste soos julle! Baie dankie dat julle die plekkie so mooi skoon gelos het! Hoop ons sien julle gou weer!

Inge V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Heerlike rus plek. Ons het heerlik gekuier, die kompleks is so mooi en skoon. Baie netjies en die eienaar is op die bol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Anchors Aweigh 24
Baie dankie! Daai plek was so netjies gelos toe julle daar weg is! Ons waardeer dit baie! Hoop ons sien julle gou weer!

Nicolene L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2025

Gerieflik, skoon en netjies. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize K
Kort verblyf
4.8
Jun 2025

Gerieflik en lekker. Baie netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debora P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2025

Lekker. Goeie waarde vir die geld wat ons betaal het en goeie kommunikasie van die eienaar. Het ons tydjie in Anchors Aweigh geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Baie oulike plekkie. Baie lekker plekkie. Kort net 'n wasmasjien om klere te was. Verder was die plekkie amazing en naby aan die strand om te loop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan K
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Dit was fantasties. Ons as gesin het baie lekker gebly en sal weer bespreek volgende jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Anchors Aweigh 24
Baie dankie, Jan. Ons hoop om julle volgende jaar weer te sien!

Carel V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Des 2024

Baie goeie ervaring! Beveel beslis aan. Ons het baie lekker gebly. Hierdie plek is beslis die moeite werd vir gesinne met kinders. Daar is 'n klein winkel op die perseel wat al die basiese goed verkoop wat 'n mens nodig het. Daar is 'n lekker swembad wat veilig en skoon is. Die kinders kan hulself besig hou. Asblikke word gereeld skoon gemaak. Dit is baie veilig met 24 sekuriteit. Daar is winkels (Spar, Pick n Pay, Engen, apteek, laundromat en slaghuis) naby aan Anchors Aweigh. Daar is genoeg privaatheid. Ons het ou DVD's in die TV-kas gekry van Vetkoek Paleis. Sjoe, ons het lekker gelag! "Worsie het 'n wors geword! Maar ek praat nie daaroor nie." Hibberdine se strand is naby, maar daar is goeie strande ook om te besoek (Blue Flag strande) soos South Port en Port Shepstone. Mense wat ook in ander eenhede gebly het, was rustig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Estelle
Anchors Aweigh 24
Baie dankie vir julle bespreking en dat julle alles so mooi netjies gelos het! Sien julle hopelik gou weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 450
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 705 Ashford Road, Unit 24 Anchors Aweigh, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbaf20eba40f44c44dd5a78dd0f12d6a3fcb9357343bc5bd684a59f4e85598563674dc671b60b731cf37bf468cd681470405c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 705 Ashford Road Unit 24 Anchors Aweigh 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.583572756046 30.565641000819

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang