AnCorLiMiDa
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 25 Jul 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dougall-straat 1772, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 300R1 170 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
AnCorLiMiDa bied selfsorgverblyf in 'n ruim gesinshuis in McDougallsbaai, 'n bekoorlike kusgebied 5 km vanaf Port Nolloth. Hierdie huis spog 'n lieflike uitsig oor die see en bied maklike toegang tot die strand.
Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Al die kamers het 'n dubbelbed en een van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede badkamer wat gedeel word het 'n stort-oor-bad.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolf toegerus. Daar is 'n waskamer met 'n wasmasjien en 'n ekstra yskas en 'n kisvrieskas.
Die leefarea het 'n gemaklike sitarea en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eetarea het genoeg sitplek vir 8 gaste en lei na 'n toegeboude sonkamer met ingeboude braaigeriewe.
Daar is nog 'n stoep waar gaste in die opelug kan ontspan. Die huis bied toegang tot 'n veilige strand en daar is 'n buitestort
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Gedeelde dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Liesel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 23
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Dougall-straat 1772, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
Sien meer verblyf in McDougallsbaai Port Nolloth Namakwaland Noord-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dougall-straat 1772, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom