LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Andante Guesthouse Klerksdorp | LekkeSlaap
+16

Andante Guesthouse Klerksdorp

32 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 32 resensies vir Andante Guesthouse Klerksdorp
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Charle J - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charle J
Besigheidsreis

Gerieflik, modern, veilig en vriendelike diens.

Die verblyfgeriewe is doelgerigte geboude kamers met alle nodige, moderne geriewe. Dit is in die hoofstraat wat dit baie maklik maak om te kry en om by die verlangde besighede uit te kom.

Veronica K - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica K
Besigheidsreis

Goeie waarde vir geld.

Ek het geen klagtes van my kant af nie. Baie dankie vir 'n lekker nagrus.

Jp. S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp. S
Enkelreisiger

Gerieflik, skoon, baie bekostigbaar en vriendelike diens.

Vinnige bespreking deur LekkeSlaap. Teenaan hoofroete. Vriendelike ontvangs na ure. Voel welkom! Gerieflike, skoon enkelkamers. Stort en toilet verfrissend skoon. Ontbyt ook goeie waarde vir geld.

Carel P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect.

Aie skoon en netjies baie lekker gewees, baie dankie.

Conrad V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Conrad V
Besigheidsreis

Basies, goed vir een nag, op roete elders.

Sien sterre.

Adri V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V
Gesin met tieners

Baie netjies, stil en akkommoderend gewees.

Netjies, stil en skoon. Goeie diens. Ons het nie van ontbyt gebruik gemaak nie, maar glo dit sal soos die res wees. Het ekstra versoeke gehad en hulle het baie vriendelik sonder enige kostes daaraan voldoen.

Samantha P - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf.

Baie netjiese wooneenhede, toegerus met meeste benodighede. Vrydagaand het personeel baie moeite gemaak met ons wat bietjie laat ingeklok het. Ons waardeer dit baie. Ons moet egter noem dat die hoofweg soms bietjie rumoerig kan word, en Saterdagaand het die bure ook lekker rumoer. Die feit dat daar 'n kroeg direk langsaan is, kon mens dit seker maar verwag. Maar algeheel is dit 'n aangename plekkie.

Marianne K - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne K

Lekker gebly.

Kamers is netjies, skoon en stylvol. Vriendelike en behulpsame personeel. Sal definitief weer my keuse wees as ons Klerksdorp besoek.

Danie V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V
Gesin met tieners

Tennistoernooie in Klerksdorp en verblyf by Andante is sinoniem met mekaar.

Voldoen meer as aan die verwagting.

Daleen D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen D

Vriendelike en flink diens.

Goeie, professionele diens. Kamer netjies en skoon. Eetplekke binne loopafstand van die gastehuis. Die N12 kan lawaaierig raak in die aand, veral a.g.v. motorfietse, maar gewone verkeer kan nie gehoor word in die kamers nie.

Waldo V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Waldo V
Enkelreisiger

Netjies en gerieflik.

Netjies en gerieflik, ideaal vir enige persoon wat oornag vir werk of reis.

Elzette V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette V

Netjiese, gerieflike slaapplek naby winkelsentrum.

Sien sterre.

Janine D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en netjies.

Dit is 'n netjiese en rustige plek. Perfek vir vinnige oornag van troues of deur reis van die dorp.

Tiaan D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tiaan D
Saam met vriende

Heerlik geslaap.

Die gastehuis se personeel is baie vriendelik en die kamers is netjies en skoon met alles in wat mens nodig het.

Pieter C - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C
Gesin met tieners

Baie mooi en netjies, rustig en toeganklik.

Andante is bietjie weg van die winkels in Klerksdorp, maar ons wou juis aan die kant van die dorp wees, so ideaal vir ons. Ek en my dogter het 2 aande daar oorgeslaap. Super skoon en netjies. Sal enige tyd teruggaan wanneer ek weer Klerksdorp toe gaan.

Pieter B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Gesin met tieners

Lekker.

Die dorp moet nou net asb. plan sien met die paaie.

Cindy F - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Cindy F
Saam met vriende

Nice.

Sien sterre.

Lena M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Lena M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit geniet om op die gemaklike beddens te slaap en in die ruim badkamer te stort.

Ons het 'n vollengte spieël, eetgery, handeseep en 'n mikrogolfoond gemis.

Hennie G - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie G
Enkelreisiger

Aangenaam.

Baie lekker, naby als, netjies en skoon. Vriendelike ontvangs.

Ricardo E - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ricardo E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Vir wat ons benodig het was dit nommerpas.

Andante Guesthouse Klerksdorp's terugvoer

Julle is enige tyd weer welkom. Baie dankie!

Andante Guesthouse Klerksdorp
Grant R - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant R

Value for money.

Business busy with a job in the area.

Jolanda S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jolanda S
Gesin met klein kinders

Dis baie mooi en ons het lekker geslaap.

Die gastehuis is baie mooi en skoon. Die hek maak net baie stadig toe, dis nie baie goed vir veiligheid nie.

Denise G - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en baie skoon en netjies.

Ontvangs was vriendelik en die kamers modern en skoon.

Denise G - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en baie skoon en netjies.

Die ontvangs wat ons ontvang het, was baie vriendelik en die kamer was baie modern en skoon.

Andante Guesthouse Klerksdorp's terugvoer

Ons waardeer die terugvoering, baie dankie. Ons hoop ons sien julle weer.

Andante Guesthouse Klerksdorp
Wanda T - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda T

Aangenaam.

Die plek is baie netjies en skoon. Goeie kliëntediens. Voel heel veilig alhoewel naby aan hoofpad. Ongelukkig geraas van pub langsaan tot 2 uur die oggend.

Denise G - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise G
Enkelreisiger

Baie vriendelik en gasvry.

Kamer was baie netjies en die ontvangs was vriendelik.

Andante Guesthouse Klerksdorp's terugvoer

Baie dankie, kom kuier gerus weer by ons.

Andante Guesthouse Klerksdorp
Christo H - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo H
Besigheidsreis

Vriendelike diens.

Skoon en netjiese gastehuis met vriendelike en hulpvaardige diens. Sal dit beslis aanbeveel.

Andante Guesthouse Klerksdorp's terugvoer

Christo, baie dankie vir die terugvoering. Dit is altyd wonderlik om te hoor dat ons gaste tevrede is. Ons hoop ons sien jou gou weer.

Andante Guesthouse Klerksdorp
Leoni E - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni E
Besigheidsreis

Dit was baie netjiese en goeie verblyf.

Dankie, alles was baie netjies en ons het veilig gevoel.

Andante Guesthouse Klerksdorp's terugvoer

Dankie Leoni. Ons waardeer die terugvoer. Julle is enige tyd weer welkom!

Andante Guesthouse Klerksdorp
Alwyn E - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, skoon en netjies.

Die personeel was vriendelik en het ons baie goed ontvang. Die kamer was skoon en netjies. Dit het alles bygedra dat ons 'n baie rustige nag gehad het.

Andante Guesthouse Klerksdorp's terugvoer

Vreeslik dankie, Mnr. Esterhuizen. Julle is altyd weer welkom!!

Andante Guesthouse Klerksdorp
Linda H - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H
Enkelreisiger

Die gastehuis is baie netjies en goed versorg en die kamer was verbasend ruim, skoon en gerieflik.

Ek moes ongelukkig op 'n Saterdagaand daar oorslaap en het die omgewing baie raserig gevind - ek vermoed daar is 'n nagklub met baie raserige musiek naby en die snelweg was nooit stil nie. Ek het geen klagtes oor die gastehuis self nie. Dit is netjies, goed versorg, parkering is baie goed en ek het baie veilig gevoel. Die kamer is uiters gerieflik, skoon en netjies met niks wat kort nie. Aanbeveling: 'n botteltjie water in die yskas sou baie welkom gewees het.

Andante Guesthouse Klerksdorp's terugvoer

Dankie Linda, dit is altyd lekker om van ons gaste te hoor. Die omgewing is maar besig op 'n Saterdag en ons is jammer dat dit gepla het. Die water botteljtie is nie 'n slegte idee nie, ons sal bietjie kyk of ons so iets kan implimenteer.

Andante Guesthouse Klerksdorp
Crystal-lee T - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Crystal-lee T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en veilig gevoel, en baie mooi skoon.

Ons het baie lekker gebly en veilig gevoel, die kamers was baie skoon gewees, dis baie mooi, sal vir enige iemand aanbeveel.

Andante Guesthouse Klerksdorp's terugvoer

Julle is altyd weer welkom, baie dankie!

Andante Guesthouse Klerksdorp
Shanon Q - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanon Q
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en baie skoon.

Ek was baie beïndruk met die kamer en ook die mense van Adante. Ons het eers laat daar aan gekom en daar was iemand wat vir ons gewag het. Die kamer was mooi skoon en netjies. Die plek was ook baie rustig. Ek sal dit aanbeveel vir enige iemand wat daar wil bly.

Andante Guesthouse Klerksdorp's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons verwelkom julle enige dag terug.

Andante Guesthouse Klerksdorp
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joe Slovo-weg 65, Freemanville, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyNGYyYmQ5LWIxMDUtNDI1Ni04ZjVmLWM1OGRjMzAzZTEwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 65 Joe Slovo Road Freemanville 2571 Noordwes 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.867051560913 26.635901927948
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!