Anders @ Koppiesvlei
- Kapasiteit: 29 mense
-
Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: R30, Koppiesvlei-plaas, Theunissen, 9410, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Anders @ Koppiesvlei is op 'n plaas 8 km vanaf Theunissen.
Hierdie gasteplaas bied slaapplek aan 32 gaste in 6 selfsorg-eenhede. Genade van Bo bied slaapplek aan 12 mense en beskik oor 6 slaapkamers en 2 badkamers. Oppi Plaas bied slaapplek aan 3 gaste en het 1 dubbelbed en 'n driekwartbed in 1 oopplan-kamer. Dié eenheid het 1 badkamer.
Die Donkie bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Boeretroos beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Albei kamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Plat op die aarde en die Laslappie-eenhede het elk 'n koningingrootte-bed en het 'n oopplan-badkamer met 'n stort.
Elke eenheid het 'n kombuis wat vir selfsorg toegerus is en gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 3 funksievenues op die plaas. Gaste kan van Roes, 'n oop venue met 'n braai en kroeg met 'n uitsig oor die plaas, gebruik maak. Die plaas spog met pragtige sonsondergange en plaasdiere soos donkies, perde en mak koeie.
Pieknieks, wandelroetes en 'n besoek aan die nabygeleë museum kan gereël word. Etes en ander verversings is op versoek by die Saloon beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Gaste kan ook Pulaantjie's Gift Shed op die plaas besoek en pragtige dekor en presente koop.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Nelrize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Jaar gelys 4
Ligging
- R30, Koppiesvlei-plaas, Theunissen, 9410, Vrystaat
- Gaste dink Anders @ Koppiesvlei het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vrystaat
- Kapasiteit: 29 mense
-
Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: R30, Koppiesvlei-plaas, Theunissen, 9410, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom