Andra's Self-catering Accommodation
Beskrywing
Andra's Self-catering Accommodation is 'n selfsorg-eenheid wat in Bredasdorp geleë is. Dis 35 km vanaf Struisbaai en Agulhas, Suid-Afrika se mees suidelike punt. Dis ook net 23 km vanaf Waenhuiskrans en 35 km vanaf Elim se omliggende wynkelders en natuurreservate.
Dié selfsorg-eenheid het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het ook DStv, WiFi, vrieskas, mikrogolf, broodrooster, braaipan en tee- en koffiemaakgeriewe.
Daar is braaigeriewe, hout, 'n privaat ingang en veilige parkeerplek.
De Hoop Natuurreservaat is sowat 45 km vanaf Bredasdorp. Besoek gerus Kapula Candles, Julians en die Skeepswrakmuseum.
Slaapplek
'n Bespreking by Andra's Self-catering Accommodation sluit in:
1 x Dubbelbed
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Kenmerke
- Afrikaans
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Badkamer
- Aparte Toilet
- Stort
- Seep
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Kamergeriewe
- Kluis
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Vermaak
- Boeke en Tydskrifte
- Eksklusiewe DSTV
- TV
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Andra's Self-catering Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |