Andra's Self-catering Accommodation
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoffmanstraat 1, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Andra's Self-catering Accommodation is 'n selfsorg-eenheid wat in Bredasdorp geleë is. Dis 35 km vanaf Struisbaai en Agulhas, Suid-Afrika se mees suidelike punt. Dis ook net 23 km vanaf Waenhuiskrans en 35 km vanaf Elim se omliggende wynkelders en natuurreservate.
Dié selfsorg-eenheid het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het ook DStv, WiFi, 'n vrieskas, mikrogolf, broodrooster, braaipan en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste sal die ligte en TV kan gebruik tydens beurtkrag. Daar is braaigeriewe, hout, 'n privaat ingang en veilige parkeerplek.
De Hoop Natuurreservaat is sowat 45 km vanaf Bredasdorp. Besoek gerus Kapula Candles en die Skeepswrakmuseum.
Slaapplek
’n Bespreking by Andra's Self-catering Accommodation sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Andra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 92
Jaar gelys 10
Ligging
- Hoffmanstraat 1, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Andra's Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bredasdorp Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoffmanstraat 1, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom