Andre's Place
20 resensies
Selfsorg
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hilken-rylaan 38, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Andre's Place is in 'n rustige residensiële buurt in Umhlanga geleë. Dit is sowat 1,6 km vanaf beide Umhlanga Village en Umhlanga Lighthouse Beach.
Verblyf word in 3 kamers gebied waarvan 2 goed toegeruste kombuisies het. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kamers bied ook elk 'n mikrogolf, ketel, broodrooster en yskas. Daar is ook lugversorging en 'n TV. Koffie, tee, melk en suiker word met aankoms voorsien.
Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek in. Neem asb. kennis dat die eienaar op die perseel bly.
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.8 uit 5van 20 resensies vir Andre's Place
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ligging
- Hilken-rylaan 38, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Andre's Place het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hilken-rylaan 38, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 18