Anemoon Huis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Fouche V
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Baie lekker. Baie lekker huis, hou van dat al die kamers hulle eie badkamer het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Genotvol. Verblyf was heerlik gewees. Huis is netjies en volledig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alize
Anemoon Huis
Baie dankie vir die lekker terugvoer! Ons is so blij julle het dit geniet en dat die huis netjies en volledig was. Julle is altyd welkom — hoop ons sien julle weer!

Rex F
Lang verblyf
5.0
Okt 2025

Excellent. We stayed in Anemoon Huis, which was the best ever. The house is in excellent condition and very clean. The host and family were excellent. Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alize
Anemoon Huis
Thank you so much for your lovely feedback! We’re delighted to hear that you enjoyed your stay at Anemoon Huis and that everything met your expectations. It was a pleasure hosting you and your family. We hope to welcome you back again soon!

Hilde M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Baie lekker. Dit was die lekkerste huis met baie gerieflike beddens en alles wat nodig is. Elke kamer het sy eie badkamer en alles is nuut, skoon en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alize
Anemoon Huis
Baie dankie, ons waardeer opreg, en julle was fantastiese gaste. Hoop om julle weer te kan huisves binnekort.

Jandre R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2025

Ons kan dit regtig aanbeveel. Dit is 'n baie gerieflike huis met alles wat nodig is en goed geleë. Die eienaar het ons baie welkom laat voel en toegesien dat ons alles goed verloop. Ons het regtig lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja S
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2025

Lekker gebly, dankie. Daar was geen lappies vir die kombuis in die huis nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Alize
Anemoon Huis
Baie dankie vir die terugvoer, ons sal dadelik opvolg en aanskaf.

Pieter C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Sal net voorstel eienaar maak voorsiening vir meer glase vir grootmense. Ons het heerlik gebly naby aan die dorp en in 'n rustige area. TV kanale was 'n raaisel vir onkundige gaste soos ons. Maar ons kon darem 'n paar ou YouTube movies kyk.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Alize
Anemoon Huis
Baie dankie vir jou resensie en terugvoer. Beslis 'n plan om dalk 'n TV handleiding aantebring.

Nicola G
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Perfectly perfect. Absolutely loved our stay at Anemoon Huis. Perfect amount of space, great for pets if you have any. Beds very comfortable and lovely to have each had a bathroom. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie gemaklik en netjies. Baie lekker vakansieverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Wonderlik. Ja, was wonderlik, rustig, perfek vir 'n familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 16 Anemoon Ave, Stillbay West, Stillbay, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf265d4966803c3439072fc3995accea67f8b01325970fde185a36e82d2ec1ab102854c1e50934eb0e04421a48dc432cc803e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6) 26 5 1 5 16 Anemoon Ave Stillbay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.381546862937 21.418151010451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang