Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anerley Garden Park Resort

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ockert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Anerley Garden Park Resort
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.4/5
Eugene P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene P
Gesin met tieners

Excellent.

Magnificent, will definitely be coming back for another stay. Thank you for your hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anerley Garden Park Resort se terugvoer

Goeie more Eugene

Dankie baie, dit was vir ons 'n groot voorreg om jul hier by ons te kon hê, en te ontmoet. Jul is altyd so welkom hier by ons.

Liefde groete,
Erika

Anerley Garden Park Resort
Johann K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die oord het uit hul pad uit gegaan om ons tuis te laat voel.

Die restaurant is 'n klein juweel. Baie billike pryse en lekker kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nalize L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nalize L

Baie lekker, restaurant baie bekostigbaar.

Vriendelik en baie lekker plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henro D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Henro D
Gesin met tieners

Gesin-seevakansie in en om Port-Shepstone Maart 2023.

Personeel baie vriendelik en behulpsaam, hulle is heeltyd by die oord en beskikbaar. Huisie nommer 1 is baie netjies en in 'n goeie toestand, word daagliks skoongemaak. Huisie nommer 1 is vir 4 gaste, dubbelbed en afslaanbank in leefarea. Die huisie is erg warm in die middae, lugversorger werk, maar sal gediens moet word. Oord besig met opgraderings en herstelwerk. Kroeg/restaurant se kos baie lekker. Permanente inwoners baie vriendelik. Groot, netjiese, skoon swembadarea met braaigeriewe. Die wifi is beskikbaar, maar mens vang dit slegs by die kroeg op, baie stadig en konneksie laat mens heeltyd in die steek. Oord raas ongelukkig baie in die aande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vishaal H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Vishaal H

Awesome.

I would recommend it for family as well as large groups.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bendigo-weg, Erfdeel 115 van 4 op Sanderstead-plaas, Anerley, 4230, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03ff1fcbc7b2b8f5c97f2a63760f96d6c38e8ce59ff89dd80fa3d140e36238790aa69818db9134bafac42591ec55416b908e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Bendigo Road Portion 115 of 4 of the farm Sanderstead 4230 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.669009677879 30.493455407808
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem