LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+81
Hotel in Groenpunt

ANEW Hotel Green Point

  • 190 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 181 Main Road, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

ANEW Hotel Green Point is in Kaapstad naby die V&A Waterfront en verskeie bekende plekke soos die Groenpuntpark en Seepunt se promenade geleë.

Die hotel volg omgewingsbewuste praktyke en spog met 'n asemrowende uitsig. Dit bied verblyf in 76 pragtige kamers wat elk 'n gemaklike bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Daar is ook lugversorging, 'n werkstasie, elektroniese kluis, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer.

Geniet 'n drankie terwyl jy na Seinheuwel en die Atlantiese Oseaan tuur. Die dek op die dak het 'n pragtige glas-swembad met 'n uitsig oor Groenpunt.

ANEW Hotel Green Point is die ideale plek vir gaste wat die Moederstad wil verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Gimnasium
Fietsry
Visvang
Perdry
Swem
Tennisbaan

Kamers

Standaard-dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R2 689
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
46 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is lugversorging, 'n lessenaar, elektroniese kluis, haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Vermaak
TV
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kamer wat toeganklik is vir almal
Vanaf
Vanaf R2 689
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar

Deluxe-kamer
Vanaf
Vanaf R2 889
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
18 Beskikbaar

Executive-kamer
Vanaf
Vanaf R2 989
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
3 Beskikbaar

Executive-suite
Vanaf
Vanaf R3 889
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is lugversorging, 'n lessenaar, elektroniese kluis, haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea bied gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n TV.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Stoep/Binnehof
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Standard Family Two Room
Vanaf
Vanaf R4 848
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
5 Beskikbaar
Bespreek
Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Werkspasie
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Ketel
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Slim
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Deluxe Family Two Bedroom
Vanaf
Vanaf R5 048
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Meer foto's van kamer/eenheid
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Executive Family Two Bedroom
Vanaf
Vanaf R5 688
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie Uitvoerende Gesinskamer by ANEW Hotel Green Point bied ideale akkommodasie vir 'n gesin of klein groepie, en bestaan uit 2 kamers wat deur 'n privaat gang verbind word. Elke kamer bied slaapplek vir 2 gaste, met 'n totale kapasiteit van 4.

Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens en beskik ook oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars handdoeke en gratis lyfwas, lotion en stortjel word voorsien.

Albei kamers bied individueel beheerde lugversorging, 'n slim-TV, 'n elektroniese kluis, 'n haardroër, bagasieberging en 'n telefoon. Gaste het toegang tot tee- en koffiemaakgeriewe, 'n werkstasie en onbeperkte hoëspoed-WiFi. 'n Balkon bied uitsigte oor die Green Point Urban Park en die Atlantiese Oseaan.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Meer foto's van kamer/eenheid
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Servaas C
Besigheidsreis
5.0
Uitstekend. Vriendelike, hulpvaardige personeel. Waarde vir geld.
Jun 2025
Ruan D
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker sentraal. Mooi hotel en naby geleë.
Mei 2025
Andre L
Saam met lewensmaat
5.0
Very clean and friendly staff. The best stay I ever had in Cape Town.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Ruan D
4.8
Rustige vakansie. Baie lekker gebly en dit was my tweede keer by hierdie hotel.
Mei 2026
Ruan D
Saam met lewensmaat
4.8
Great. Lekker hotel en sal definitief weer daar bly.
Mei 2025

4.3/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Servaas C
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Uitstekend. Vriendelike, hulpvaardige personeel. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Lekker sentraal. Mooi hotel en naby geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre L
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Very clean and friendly staff. The best stay I ever had in Cape Town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan D
Kort verblyf
4.8
Mei 2026

Rustige vakansie. Baie lekker gebly en dit was my tweede keer by hierdie hotel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ruan D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Great. Lekker hotel en sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gurshwin D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2026

Very nice. My stay was very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jaun D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2026

Swimming pool out of order. Breakfast issues, shower leaked water. Poor communication from receptionist.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Angela J
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
1.0
Apr 2026

Horrible. The website booked me for a stay, but the day before check-in, my reservation was cancelled. They advised me that they had overbooked and needed to transfer me to a 3-star lodge. I arrived in CPT at check-in time, and no arrangement had been finalised. I had to wait another hour to be placed at the lodge they transferred me to. In short, this was my worst experience. My partner had just run 56 km, and instead of having peace of mind at check-in, we experienced a lot of uncertainty after the race. This was my first time booking, and it turned out to be my worst destination experience. To date, no confirmation has been sent via email regarding the cancellation and transfer to the lodge where I was placed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Fiona G
1 nag ⋅ Saam met vriende
4.4
Okt 2024

It was raining, so wet and miserable. It was short, but comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Matshediso M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Perfect. Enjoyed the stay. Service excellent. The only concern is the swimming pool that is leaking and not clean inside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

ANEW Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink ANEW Hotel Green Point het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R2 689
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 689
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 689
per nag, vir 2 mense
Bespreek

181 Main Road, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 190 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0fbca30b19d93ab77df865ce2182ce5c1c8d5d925987c61d9136f00225e2f0a8dfa17d0afdccd1f71591cf73f46119853fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 689 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 181 Main Road Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9080756 18.4037858