LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Anford Country House | LekkeSlaap
+40

Anford Country House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Anford Country House
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Tharina V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tharina V
Saam met vriende

Netjies, veilig en vriendelik.

Dis 'n baie mooi en netjiese plek. Al wat bietjie pla is die slegte grondpad. Maar dis goed geleë en die kamers en badkamers is baie netjies. Personeel was baie vriendelik. Sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand.

Dup En Sanet D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dup En Sanet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese kamer en badkamer, vriendelike, behulpsame ontvangs.

Die kamer en badkamer is ruim en was netjies en skoon, die handdoeke luuks en voldoende, die bed gemaklik, en die lekker warm stort was welkom na ons lang rit. Die stortseep was nie van goeie gehalte nie. Daar was beskuit, maar letterlik net 3 in die bottel. Stel voor die eienaars slaap een aand met 'n tas vol klere in hulle eie gastekamer en probeer die volgende oggend daar hare droogblaas en kam en grimeer, en ervaar dan al die ongerieflike eienskappe, wat baie maklik reggestel kan word. Dit is nie lekker om te grimeer en hare te kam bo-oor die koffiekoppies nie. 'n Ekstra rakkie of twee om jou goed op neer te sit, weg van die koffiekoppies af, sal baie help. Draai die spieël dwars en skuif dit na regoor die voorgestelde grimeerrakkie, of verskuif die koffiekoppies na 'n ander rakkie. Vertikaal word net 'n kwart van die spieël benut. Voorsien asb plek in die badkamer, daar is letterlik nie plek om jou tandeborsel neer te sit nie. 'n Stoel in die kamer sal welkom wees. Daar is ruim plek vir al die voorgestelde ekstra's, maar daarsonder is die kamer regtig eintlik ongerieflik.

Kirstin W - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirstin W
Saam met vriende

Cottage in the woods.

We stayed in the forest cottage. We loved the beautiful surroundings and the silence. We enjoyed a nice bonfire outside and the house was spotless. Great value for money when travelling in a big group.

Elritia L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elritia L
Enkelreisiger

Absoluut fantasties!

Dit was die ideale naweekwegbreek, rustig in die natuur en stilte. Die atmosfeer het absoluut tot my gespreek en my siel is verkwik. Die diens was besonder vriendelik en die etes lekker en billik. Dit was net bietjie jammer dat hulle nie die Saterdagaand Coca-cola gehad het nie, maar ons sal hulle dit kan vergewe.

Anford Country House's terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer. Ons is bly dat julle Anford Country House besoek en die natuur geniet het. Ons nooi julle vir 'n gratis koeldrank wanneer julle weer hier verbykom.

Anford Country House
Amorie V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amorie V
Enkelreisiger

Heerlik!

Vriendelike en hulpvaardige ontvangsdame wat aan elke behoefte van die gaste voorsien. Die perseel word pragtig versorg en die kamers is netjies en stylvol gemeubileer. Ontbyt was absoluut vir my die hoogtepunt, dit is definitief met ‘n tikkie liefde voorberei!

Anford Country House's terugvoer

Baie dankie dat julle by Anford oorgebly het.

Anford Country House
Marcel T - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie lekker gebly en is baie vriendelik ontvang.

Het lekker verwelkomingsdrankies gekry. Baie rustig en mooi plek. Perfek vir 'n naweek wegbreek. Hul maak ook 'n heerlike ontbyt.

Anford Country House's terugvoer

Baie dankie dat julle by Anford oorgebly het.

Anford Country House
Wilma K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige naweek in 'n skoon omgewing.

Hartlike ontvangs deur die eienaar, kamers en beddegoed was silwerskoon. Etes is smaaklik en goed voorberei. Al waar daar aandag kort is rondom die foreldamme is die gras lank en baie jong boompies wat die "cast" baie moeilik maak. Daar is volop forel in die damme. Dis 'n plek wat my gou weer gaan sien.

Annali B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annali B
Enkelreisiger

Dit was luukse en baie gerieflike verblyf vir Silver Sixpence trou-venue.

Soos bo. Eienaar baie behulpsaam en beskikbaar.

Anford Country House's terugvoer

Baie dankie dat julle by Anford oorgebly het.

Anford Country House
Justin P - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Justin P
Besigheidsreis

Gerieflik.

Baie lekker plekkie en baie mooi plaas.

Anford Country House's terugvoer

Baie dankie vir jul ondersteuning en terugvoer.

Anford Country House
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anford-pad, Belfast, 1170, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU5NzUwMzkyLTQ5MTQtNDJkMy04NmZmLTExYmQ0MDEzNDdmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 Anford Road Belfast 1170 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -25.703827693585 30.151406136246
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!