LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ange B&B | LekkeSlaap
+14

Ange B&B

B&B
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mercury-straat 119, Alphen Park, Benoni, 1500, Gauteng
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R980 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Ange B&B is 'n deftige B&B met 'n Afrika-tema en 'n huislike atmosfeer wat ongeveer 10 minute vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en naby al die hoofweë geleë is.

Ons bied gerieflike en suite-verblyf, verskeie dubbel- en enkelkamers op die onderste vloer, met privaat badkamers (van die en suite-badkamers is toegerus met stort-oor-baddens). Die luukse kamers op die boonste vloer beskik oor privaat badkamers met aparte storte en baddens. Wasgoed-geriewe, droogskoonmaak-geriewe en sekretariële geriewe is ook beskikbaar. Die kamers beskik oor TV's, kombuisies met yskassies, mikrogolfoonde, ketels, broodroosters eetgerei, breekware, kluise en haardroërs. WiFi is ook beskikbaar en van die badkamers is toegerus met internasionele skeersokke.

Gedurende die week word 'n Engelse ontbyt bedien. Saterdae, Sondae en openbare vakansiedae word 'n Kontinentale ontbyt voorgesit. Daar is verskeie restaurante en kitskosplekke in die omgewing. Braaigeriewe is beskikbaar. Winkelsentrums met alles wat jy nodig het is ook net 'n paar minute se ry van ons af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 3 resensies vir Ange B&B
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Mercury-straat 119, Alphen Park, Benoni, 1500, Gauteng
  • Gaste dink Ange B&B het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mercury-straat 119, Alphen Park, Benoni, 1500, Gauteng
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmOTFmZDNlLThlNTMtNGFjZS05OWY3LWY4YTRjZGI4OGEyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 119 Mercury Street Alphen Park 1500 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -26.16266 28.28415
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!