+82
Selfsorg in Gariepdam

Angela's Lodge

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 239 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.1
Cheryl S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

All we needed. Stay was perfect. We couldn't find the guest house; Liesel met us at the police station in 2 minutes. Lovely, friendly and very accommodating. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Value for money and properly located close to the highway. Enjoyed the stay and was blessed with the aircon in the room since it was very hot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie netjies en veilig. Baie goeie waarde vir geld en fantasties skoon. Ek beveel hulle enige tyd aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kathrine C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Lovely. Lovely place, perfect place for a night stopover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beatrix D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Rustige omgewing. Naby aan alles. Skoon en netjies. Gesin vriendelik! Die eenhede is toegekamp om privaatheid te gee al is daar baie mense. Dit is baie skoon en netjies. Rustige omgewing. Sal beslis weer van hulle gebruikmaak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaun L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Sal weer by Angela's Lodge oorbly, definitief my nuwe oornag fasiliteit gekry. Puik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JH
Angela's Lodge
Dankie, baie bly om te hoor!

Sanette M
1 nag
5.0
Jan 2026

Gemaklik, skoon en netjies. Baie oulik gewees, alles was daar wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nean V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Skoon, netjies en goed toegerus. Baie lekker skoon verbly, die gasheer was baie behulpsaam selfs al het ons later in die aand opgedaag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-Anne B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Nice stay. Very nice and friendly reception received. Accommodation was perfect for our one night stay on our trip from Eastern Cape to Potchefstroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Madelein J
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Alles is daar wat nodig is vir een aand se oorslaap. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

JH Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 987

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 720
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 720
per nag (plek vir 2)
Bespreek

4 Hammerkop Street, Gariep Dam, 9925, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb02c0c2585ab42a424b093fda2a0f1786901bfc5114e253532f6a520836fdcab16d34c54380ea6d4869e61c73e4c21d553e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 2) 239 5 1 4 4 Hammerkop Street Gariep Dam 9925 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.594478982157 25.492701530457
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang