LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+82
Selfsorg in Gariepdam

Angela's Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4 Hammerkop Street, Gariep Dam, 9925, Vrystaat Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Angela's Lodge in Gariepdam is ideaal vir diegene wat 'n paar ekstra dae in die Karoo en by die Gariepdam wil spandeer.

Die lodge was voorheen 1 huis, maar is sedertdien stylvol omskep in 3 afsonderlike en privaat gaste-eenhede.

Gaste het toegang tot braaigeriewe em 'n gemeenskaplike plonspoel.

Die Gariepdam-dorpie is sowat halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg en is slegs 'n paar minute vanaf die N1, 44 km noord van Colesberg. Die Karoo is waarlik 'n unieke en beeldskone plek met min ligbesoedeling. Saans kan jy die stilte van die area geniet terwyl jy die sterreruim inneem.

Let daarop dat die perseel nie 'n direkte uitsig oor die Gariepdam het nie en dat die huisies uit materiale vir opslaanhuisies gebou is.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 260 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.3
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Francois O
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon en netjies. Ons binnehof was so lekker cosy, niemand kon pla nie. Bed was heerlik en plek lekker ingerig.
Aug 2026
Sandra K
5.0
Gemaklik en baie veilig. Die kamer was skoon en netjies. Alles wat ek en my broer nodig gehad het vir 'n oornag terug NW toe.
Jul 2026
Alta N
Saam met vriende
5.0
Besonders aangenaam. Baie dankie aan die gasheer en gasvrou vir baie besonderse diens en hulpvaardigheid.
Apr 2026
Vicky V
5.0
Uitstekende blyplek. Waarde vir geld. Die dag toe geduld, gasvryheid en tegemoetkomendheid uitgedeel is, was die gasvrou eerste in die lyn. Die pad wa...
Sien meer
Mrt 2026
Saskia S
5.0
Wonderful hosts in Gariep. It was a wonderful stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

JH Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 1037

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 4 Hammerkop Street, Gariep Dam, 9925, Vrystaat
  • Gaste dink Angela's Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

4 Hammerkop Street, Gariep Dam, 9925, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb02c0c2585ab42a424b093fda2a0f1786901bfc5114e253532f6a520836fdcab16d34c54380ea6d4869e61c73e4c21d553e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 260 5 1 5 4 Hammerkop Street Gariep Dam 9925 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.594478982157 25.492701530457
Soek in 'n groter streek