Angeliersbosch Guest House/Fernskloof Wines

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Angeliersbosch Gastehuis is op die Fernskloof-wynlandgoed, 18 km buite Prins Albert geleë.

Die huis bied slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers en dit is ideaal vir 'n groep of gesin. Twee van die kamers het 'n dubbelbed, 'n derde kamer het 2 enkelbeddens en die vierde kamer het 'n enkelbed. Daar is 'n ekstra enkelbed in die leefarea. Die kamers deel 2 badkamers wat met 'n bad of 'n stort ingerig is. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus vir selfsorgverblyf met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en 'n skottelgoedwasser. Etes kan by die etenstafels geniet word. Gaste kan in die sitkamer ontspan wat met 'n TV en 'n DStv-koppelpunt ingerig is. Gaste moet wel hulle eie dekodeerder en slimkaart saambring. Die eenheid het lugversorging, asook 'n kaggel en elektriese komberse.

Die leefarea lei na 'n ruim, beskutte patio met 'n ingeboude braai. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie en rook is verbode in die huis.

Gaste kan van die swembad gebruik maak of in die groot dam visvang. Ander doendinge op die plaas sluit 'n 10 km bergroete in vir voetslaan of fietsry.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Internet koppeling

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Wynkelder
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Spaans

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Angeliersbosch Guest House/Fernskloof Wines gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 800 per nag (vir 8 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za