Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angie's G-spot

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 5 resensies vir Angie's G-spot
Netheid
3.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.8/5
Jacques D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en 'n goeie ervaring.

Angie's bied die rustigheid en omgewing wat dit werklik moontlik maak om te ontspan. Diens en vriendelikheid is baie goed. Ongelukkig het die warmwaterdonkie se pype gebars terwyls ons daar was, en moes ons water in 'n ketel kook om te kon was. Alhoewel daar sonpaneelkrag is, het die inverter net krag gelewer tot so 20h30, so ek sal aanbeveel dat mense 'n back-up plan maak en dalk maar 'n LED of 2 saamry. Maar dit het nie die wonderlike ervaring benadeel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carol W
Enkelreisiger

Good stopover in Prince Alfred’s Pass.

Repeat visit, friendly staff, great food.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Angie's G-spot se terugvoer

Thank you very much for the review, Carol. We really enjoyed having you again, and look forward to welcoming you back in the near future.
With kind regards,
Angie's G Spot

Angie's G-spot
Paul V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld.

Ons het die indruk gekry dat Angie's nie voorbereid was vir ons besoek nie. Geen water in die badkamer se wasbak nie. Toegang na badkamer is op straatvlak. Sien foto no 6. Die R339 is net bokant die hond se kop sigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrian V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adrian V

Fantastiese tyd.

Fantastiese tyd saam met familie en vriende. Ons het lekker ontspan onder die sterre en het geen probleme gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol W
Enkelreisiger

Perfect.

Good food, comfy bed, hot water from donkey boiler, friendly staff and animals.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Prince Alfredpas, R339, De Vlugt, 6460, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA945dc54562c00f8b3147ccd562aeaa469e74fe89a4e5c1f697ab2570d4cea5ec5288889cad75ba0470b14a094e9bcefab5e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Prince Alfred's Pass R339 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.813445412065 23.175524081684