Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anka Lodge

Selfsorg
Selfsorg-ateljeewoonstel - Koning
Vanaf
Vanaf R1 060
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ateljeewoonstelle het ’n oopplan-uitleg. Dit het ’n koninggrootte-bed en ’n privaat badkamer met ’n stort, toilet en ’n wasbak. Elke eenheid het ’n lessenaar, platskerm-TV met satelliet-kanale en ’n kombuisie met ’n stoof, mikrogolf, broodrooster, ketel en ’n yskas.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg Linne en handdoeke

Huisreëls

’n Pendeldiens van en na die lughawe kan teen ’n ekstra koste gereël word.
’n Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.
Toere kan deur die lodge gereël word.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg-ateljeewoonstel - 2-enkelbed
Vanaf
Vanaf R1 060
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ateljeewoonstelle het ’n oopplan-uitleg. Dit het 2 enkelbeddens en ’n privaat badkamer met ’n stort, toilet en ’n wasbak. Elke eenheid het ’n lessenaar, platskerm-TV met satelliet-kanale en ’n kombuisie met ’n stoof, mikrogolf, broodrooster, ketel en ’n yskas.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg Linne en handdoeke

Huisreëls

’n Pendeldiens van en na die lughawe kan teen ’n ekstra koste gereël word.
’n Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.
Toere kan deur die lodge gereël word.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg-tweeslaapkamerwoonstel
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 2 slaapkamers en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers. Die slaapkamers het elk ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en ’n wasbak. Die woonstel het ook ’n lessenaar, ’n platskerm-TV met satelliet-kanale en ’n kombuisie met ’n stoof, mikrogolf, broodrooster, ketel en ’n yskas.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg Linne en handdoeke

Huisreëls

’n Pendeldiens van en na die lughawe kan teen ’n ekstra koste gereël word.
’n Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.
Toere kan deur die lodge gereël word.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 060
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crosslaan 45, Atholl, Sandton, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3fca1421258bfe09385df35be1c6624869ed4d22ddaab41f086d9e635d4cae7e29d8f1dd6fca4d89e5e299880ed96e8f699?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 45 Cross Avenue Atholl 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.122488967063 28.062614423279
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem