Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ankervas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elsie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Ankervas
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Hannelie K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie K
Besigheidsreis

Pragtige uitsig met egte Suid-Afrikaanse gasvryheid.

Gasvryheid is aan orde van die dag, baie dankie Ankervas se mense! Die uitsig is asemrowend mooi, en die eenheid is baie ruim en voorsien in alles wat mens mag benodig. Dit was lekker om daar te oornag, en sal beslis wil terug gaan vir langer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ankervas se terugvoer

Met so 'n persoonlikheid is jy altyd meer as welkom. Baie dankie en sien weer.

Elsie

Ankervas
Adele R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig!

Ankervas is 'n ongelooflike plekkie. Hier kon ons net rus en ontspan. Die dagbed in die son in die hoekie was 'n wenner. Hier het ons gaan uitspan, 'n boek gegryp en gelê en gelees terwyl die branders voor ons breek. Tannie was so vriendelik! Sy het vir ons 'n pakkie koekkies en beskuit gegee met ons aankoms en verduidelik wat die swart sand op Morganbaai se strand is en waar dit vandaan kom. Die lagoon was ongelooflik mooi en so vlak dat jy op plekke regdeur kon loop. Hier wou ons nie ry nie. Ankervas sal ons beslis weer sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ankervas se terugvoer

Goeie dag Adele. Dit is n groot plesier en julle is meer as welkom om terug te kom.
Lekker dag verder

Ankervas
Michelle B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Saam met vriende

Lovely girls trip.

Lovely getaway. Wish could've stayed longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ankervas se terugvoer

Hi Michelle

Thank you for the feedback. You welcome to come again.

Elsie

Ankervas
Allison R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allison R
Gesin met klein kinders

Thank you to Johann and Elsie for such a warm welcome and wonderful stay at your beautiful guest house.

You made us feel so welcomed, with all the tasty bakes and interesting stories. We will definitely be back. All our requirements were met. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ankervas se terugvoer

Dear Allison
Thank you and you are more than welcome to visit again.
Elsie

Ankervas
Rochelle C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle C
Gesin met klein kinders

We were met with a warm welcome and left with the same. The hostess Elsie is lovely. The views from the accomodation are breathtaking. We look forward to returning.

Great location. Clean and spacious accommodation. A hearty welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ankervas se terugvoer

Hello Rochelle,
Thank you for your kind words. Much appreciated. Looking forward to seeing you again.

Ankervas
Alet L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alet L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Persoonlik dink ek dit was baie duur, veral as jy moet deel en dit adverteer as privaat.

Die eenheid het nie sy eie braaiplek nie, ons het ekstra betaal vir 'n braaiplek en moes deel met die ander eenheid wat reg langs was. Plekkie was pragtig, maar privaatheid was glad nie daar nie. As jy braai is die ander eenheid se kombuis reg op die stoep. Ek stel voor om dalk blinds op te sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ankervas se terugvoer

Ons is baie jammer, want dit was 'n groot misverstand van ons kant af, en ons het dit eers na dit tyd agtergekom.
Groete Elsie

Ankervas
David R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great welcome and very clean and modern apartment.

We were so impressed with the unit that we decided to stay for a third day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ankervas se terugvoer

Thank you for the review. You are more than welcome to come again. Kind regards Elsie

Ankervas
Phila R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phila R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Like visiting family, but with better views.

We were welcomed by the sweetest Tannie ever! She went above and beyond to make sure that we were comfortable, allowed for a late check-in and even provided snacks. We will definitely be going back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ankervas se terugvoer

You are welcome back any time. Thank you for your review.
Kind Regards.
Elsie

Ankervas
Annelie B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Die mooiste plek om in Morgansbaai te oornag. Alles is van hoogstaande gehalte. Die uitsig kan nie beter nie. So spyt ons kon nie 'n week daar kuier nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ankervas se terugvoer

Dit is wonderlik vir die siel om so 'n boodskap te ontvang. Baie dankie en jy is meer as welkom om weer te kom kuier.
Groete Elsie

Ankervas
Riaan V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi.

Ankervas is beslis een vir die boeke. Elke oggend wanneer jy in die leefvertrek in stap, snak jy na jou asem oor die uitsig. Die gasheer en -vrou is so hulpvaardig en oulik en laat jou voel of jy familie is. Alles is waar dit moet wees. Skoon en netjies en voorwaar 'n plek waar ek weer sal gaan bly.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ankervas se terugvoer

Goeiedag, dit is 'n groot plesier en baie dankie. Dit is vir ons 'n groot vreugde as mense hul siel kan verfris by Ankervas. Mooi dag en sien weer. Elsie

Ankervas
John B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing location with a big twist.

I have stayed at Ankervas twice before. Each time it was out of season and Ankervas 1 was not booked at the same time. The facilities are amazing, and I booked again for this past Easter weekend. I was aware that Ankervas 1 had also been booked out. It was only on our arrival that the twist in Ankervas became evident. One of Ankervas's most appealing features is the large covered patio with a built-in braai. However, people looking to book Ankervas 2 need to know that this patio is exclusive to Ankervas 1. There is no private outside area available for Ankervas 2. The website does not draw attention to this. I would suggest that only large families who can book both units out at the same time book here.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ankervas se terugvoer

Dear John
Thank you and you are 100% correct about the view as per in the information. We are committed to customer satisfaction and are very sorry for any inconvenience caused or misunderstanding. Both apartments have breathtaking views of the beach and famous cliffs with a patio and braai area for Ankervas 1 guests only, as stated on the website. Kind regards Elsie

Ankervas
Breslau B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Breslau B
Saam met vriende

Very comfortable, cosy and beautiful.

Great place to relax with a beautiful sea view.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ankervas se terugvoer

Hello Breslau,
Thank you for your complimentary review of your stay here.
We are pleased that you had a good stay at ANKERVAS. Always welcome to have considerate guests in our apartments.

All the best.

Elsie Breetzke

Ankervas
Leonie B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie B
Gesin met klein kinders

Great stay! Value for money.

We enjoyed our stay at Ankervas and will recommend it to anyone that is looking to spend some time in Morgans Bay. The view, the accommodation itself as well as the hospitality were the best we experienced. We loved every moment and cannot wait to visit again!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ankervas se terugvoer

Hello Leonie,
Dankie vir jou goeie resensie, ek waardeer en julle enige tyd weer welkom!

Groetend

Elsie

Ankervas
Carien J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien J
Gesin met klein kinders

Asemrowend, gemaklik, rustig.

Ankervas is die perfekte plek vir mense wat 'n luukse gevoel in 'n gemaklike opset wil hê. Die mooiste uitsig op die beeldskone natuur. Gasvryheid uit die heel boonste rakke! Wat 'n absolute juweel!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ankervas se terugvoer

Hallo Carien,

Dankie vir jou mooi resensie. Altyd welkom.
Vriendelike groete

Elsie Breetzke

Ankervas
Tina R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier, eienaars was baie vriendelik en behulpsaam gewees.

Sal aanbeveel vir enige persoon. Uitsig fantasties. Baie skoon en alles wat jy nodig het is daar!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ankervas se terugvoer

Hallo Tina

Baie dankie vir jou goeie resensie. Ek waardeer.

Vriendelike groete, Elsie.

Ankervas
Christa B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik in die lieflike omgewing ontspan.

Die uitsig het ons verwagtinge oortref. Elsie en Johan het ons vriendelik en behulpsaam ontvang. Ons het dit so geniet dat ons langer gebly het. Die eenheid is goed toegerus en die braaigeriewe was uitsonderlik. Die lieflike strand is binne loopafstand. Ons hoop om Ankervas spoedig weer te besoek.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ankervas se terugvoer

Hallo Christa
Baie dankie vir jou mooi resensie oor ons plek. Ons waardeer en probeer altyd om dit in n goeie toestand te hou vir ons gaste.
Dit was baie aangenaam om julle ook hier te kon ontvang het en julle is altyd welkom.
Vriendelike groete,
Elsie B

Ankervas
Vanaf R1 350
R1 350 R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 350
R1 350 R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 350
R1 350 R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiepersol Place 438, Morganbaai, 5292, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4b433c746e9ba149203f6ffb32beb5d2abfd6f970a51686d8c450997e72ef740f62a50bc1a6231ff0ffba71feea6559c69c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R900 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 438 Kiepersol Place Morgans Bay 5292 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.708828758694 28.339940631352
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem