Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ankervas

Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 9 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiepersol Place 438, Morganbaai, 5292, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ankervas is 'n rustige toevlug in die middel van die pragtige Morganbaai en wink almal nader wat op soek is na 'n verkwikkende wegbreek. Met sy strande, groen woude en kristalhelder water, beloof Ankervas gaste ongeëwenaarde rustigheid

Ankervas spog met 2 smaakvol gemeubileerde eenhede, elk met gemaklike beddens en badkamers met beide 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n kombuis, knus sitarea met sitplek en 'n etenstafel vanwaar gaste die see-uitsig kan geniet.

Maak die meeste van Morganbaai se onbeperkte geleenthede vir avontuur en verkenning. Daar is geen tekort aan aktiwiteite, soos swem, branderplankry of om jouself te verdiep in die natuur tydens 'n voetslaan- of bergfietsroete. Met soveel natuur- en wildreservate in die omgewing kan gaste die groot verskeidenheid wild en plantlewe waardeer. Daar is talle winkels, restaurante en markte vir dié wat dieper wil delf in die plaaslike kultuur. Ankervas is die perfekte oase vir jou volgende vakansie, hetsy gaste op soek is na avontuur of 'n rustige wegbreek.

Beide eenhede maak van sonkrag gebruik sodat gaste nie deur beurtkrag geaffekteer word nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Ankervas
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elsie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 1

Ligging

  • Kiepersol Place 438, Morganbaai, 5292, Oos-Kaap
  • Gaste dink Ankervas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
R1 350 R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 350
R1 350 R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiepersol Place 438, Morganbaai, 5292, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4b433c746e9ba149203f6ffb32beb5d2abfd6f970a51686d8c450997e72ef740f62a50bc1a6231ff0ffba71feea6559c69c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R900 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 438 Kiepersol Place Morgans Bay 5292 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.708828758694 28.339940631352
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem