Giyani Akkommodasie by Ankuweni Guest Lodge | LekkeSlaap
+35

Ankuweni Guest Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 288 D1 , Giyani, 0826, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ankuweni Guest Lodge bied oornagverblyf in die hartjie van Giyani. Dis naby Giyani Regional Mall en Mopani Munisipaliteit.

Daar is 6 kamers met slaapplek vir 2 en 1 kamer met slaapplek vir 4. Elke kamer het ‘n waaier, gratis WiFi, ‘n yskassie en ‘n platskerm-TV met OpenView-kanale.

Ontbyt is teen ‘n ekstra koste beskikbaar. Daar is veilige parkeerplek agter ‘n afstandbeheerhek. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 288 D1 , Giyani, 0826, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Giyani Laeveld Limpopo
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 288 D1 , Giyani, 0826, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKsFrPlJgyKBLD9CLsMbzW1gRPv7Jj1w13jwwZqJrVqSb1MbLHb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (plek vir 2) 288 D1 Giyani 0826 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -23.311426094922 30.700671645192
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za