Anna Katarina

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 15 % af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 14 Jul 2019 tot 31 Jul 2019.

Beskrywing

Anna Katarina is in 'n stil straat in Riebeek-Kasteel geleë met uitsigte oor die Riebeekvallei.

Anna Katarina is net 400 m van die middedorp met verskeie restaurante, winkels en kunsgalerye af. Besienswaardighede in die omgewing sluit verskeie wynlandgoedere en -kelders in, asook doendinge soos wildritte by Bartholomeus Klip, 4x4- en bergfietsryroetes.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Anna Katarina gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R980 R833 per nag (plek vir 2)

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 14 Jul 2019 tot 31 Jul 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]