Anna se Huis
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 28, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Anna se Huise bied gesellige en gerieflike selfsorgverblyf in Yzerfontein. Anna se Huis bied 180 º-uitsigte uit byna elke kamer. Kom verlustig jou in die rustigheid en skoonheid van die oseaan wat jy van dié ongelooflike huis se balkon af kan aanskou.
Ons bied verblyf in 2 selfsorg-eenhede op die boonste verdieping. Die eenhede het elk slaapplek vir tot 4. Elke eenheid het sy eie badkamer, 'n goed toegeruste kombuis, 'n leefarea en braaigeriewe. Al die eenhede het 'n TV en gratis WiFi.
Anna se Huis is 1 straat en net 150 m van Yzerfontein se lang strand af. Die ligging naby die strand, die see-uitsigte uit byna elke hoek en kamer, en die redelike tariewe maak dié verblyf 'n gewilde opsie.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Hoofweg 28, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Anna se Huis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Yzerfontein Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 28, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12