+19

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico-Jan
Annabaan
Bly julle het lekker gebly. Dankie vir die terugvoer oor die ketel.

Berneto C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Ongelooflik baie lekker. Dit was aangenaam, ons het baie lekker gebly. Kinders het dit ook baie, baie geniet. Vir seker sal dit in die toekoms my tuiste wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico-Jan
Annabaan
Bly julle het dit geniet. Dankie vir die goeie resensie.

Gary K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Fantasties! Dit was ons 4de keer by Annabaan en natuurlik was dit awesome soos tevore! 10/10 van ons kant af!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico-Jan
Annabaan
Dankie, bly julle het julle tyd in Langebaan geniet.

Etienne V
Lang verblyf
5.0
Jan 2025

Toegerus, sentraal geleë. NJ was baie vriendelik en behulpsaam met ons versoeke. Ons het die verblyf baie geniet. Die huis het alles in waaraan mens kan dink, en is ook loopafstand van die meeste belangrike dinge in Langebaan. Sal graag weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jowayne I
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2025

Jaarlikse instelling asb. Baie aangename huis, kan die liefde ervaar in die woning. Baie gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mariana K
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Heerlike kuierhuis in rustige omgewing. Annabaan is 'n heerlike kuierhuis! Ons het deur die dag buite gesit en dan saans binne gebraai en gekuier. Dit is binne stapafstand van die see, so ons het Saterdag 'n lekker stappie see toe geneem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Onbeskryflik aangenaam. Ons het baie lekker gekuier. Gasheer was baie behulpsaam. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andy D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Baie lekker plek. Skoon en goed ingerig om 'n groot gesin te huisves. Geriwe is tot jou beskikking en goeie ligging in die Area. Annabaan is 'n gerieflike huis. Die ligging is goed en baie naby die see en die winkels. Ek sal definitief vriende aanraai om te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico-Jan
Annabaan
Dankie Andy, bly julle het julle tyd in Langebaan geniet.

Sanet V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2023

Baie lekker Heerlik gekuier, genoeg cutlery. Kon nie die DStv aan die gang kry nie: "no signal".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Nico-Jan
Annabaan
Dankie vir die resensie. Jammer vir die DStv ongerief. Tegnikus het die skottel vervang.

Pierre D
Kort verblyf
4.0
Mei 2023

Baie rustige area en stapafstand na strand en restaurante. Ruim huis met genoeg slaapkamers en badkamers. Nico-Jan is baie hulpvaardig.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nico-Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 520
per nag (plek vir 11)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 520
per nag (plek vir 11)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 520
per nag (plek vir 11)
Bespreek

3 Meresteijn Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd9fefe56409aea3e12444661320d1beaa5d60066b6b678e43a768f5084a492917e142762cd6524b55ba6979762f80d0d84b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 520 per nag (plek vir 11) 43 5 1 5 3 Meresteijn Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.08499 18.03299
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang