LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Annaline's Top View Bed & Breakfast | LekkeSlaap
+12

Annaline's Top View Bed & Breakfast

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Marciaweg 49, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 100 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Annaline's Top View Bed & Breakfast is in Port Elizabeth geleë en bied gerieflike verblyf vir 6 gaste.

Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die tweede kamer met 'n driekwartbed. 'n Slaapbank vir twee is ook beskikbaar. Die eenheid het sy eie badkamer en linne en handdoeke word voorsien. 'n TV met DStv, 'n yskas en koffie- en teemaakgeriewe is ook daar vir gaste se gebruik. 'n Buitebraai met lieflike see-uitsigte is ook op versoek beskikbaar.

In die oggend sal ontbyt in die kombuis bedien word en etes kan op versoek aan gaste wat langer as 2 dae by ons vertoef, voorsien word.

Al is die eenheid in dieselfde huis as dié van die eienaars, het gaste steeds hul privaatheid. Die hoofingang word gedeel tussen die gaste-eenheid en die hoofhuis. Parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Annaline's Top View Bed & Breakfast
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Marciaweg 49, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Annaline's Top View Bed & Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Port Elizabeth Oos-Kaap
Vanaf R2 100
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 100
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Marciaweg 49, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgT8tn86PMRMNB5N0yif0npg05p3lMYcOFYupH3YkvIiiBaHS7Q?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 100  per nag (vir 6 persone) 1 5 1 5 49 Marcia Way Providentia 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 12:00-14:00 12:00 -34.0017799 25.54317
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!