Annandale Cottage
- Kapasiteit: 1 persoon
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Leicesterweg 18, Lakeside, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 1 mens
Beskrywing
Annandale Cottages is in die rustige, bergagtige area, Lakeside, geleë. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf met uitsigte oor die Zandvlei Natuurreservaat.
Die eenheid het 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuishoekie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond en 'n ketel. Daar is ook 'n enkelslaapbank in die sitarea.
Braaigeriewe en skaduparkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Die kothuis is in 'n veilige area met privaat sekuriteit wat in die woonbuurt werk.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3/5
Elizabeth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Leicesterweg 18, Lakeside, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink Annandale Cottage het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Lakeside Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 1 persoon
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Leicesterweg 18, Lakeside, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap